Blesfontein Guest farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Julinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig by die Escarpment.
Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Maryna S - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
David H - Jan 2024
Algehele gradering
Was 'n hoogtepunt van ons vakansie.
Anneke D - Sep 2023
Algehele gradering
Spectacular views, warm hospitality and magnificent display of spring flowers.
Lees meerJan G - Aug 2023
Algehele gradering
Spectacular.
Trudi B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Lees meerPhilip L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf ver van die beskawing.
Lees meerWelmarie L - Jul 2023
Algehele gradering
Presies wat nodig is om uit die besige lewe van die Kaap te kom.
Piet T - Jul 2023
Algehele gradering
We enjoyed the stay. Avoiding a few niggles could have made it even better.
Francois K - Mei 2023
Algehele gradering
'n Belewenis!
Francois J - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Ramona A - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi omgewing! Sonsondergang op die platorand, plaasdiere en soveel meer!
Magda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik, sal enige tyd weer teruggaan, sterrekyk - wou hulle sommer almal pluk en saambring huis toe.
Stienie N - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne, kon lekker swem in die dam.
Sydney D - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Ruan V - Des 2022
Algehele gradering
Overnight.
Michel V - Nov 2022
Algehele gradering
Die kuier was fantasties, ons het iets van alles gehad oor die kort tydjie wat ons daar was.
Lees meerWiltrud F - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi! Sterrekyk, die sonsondergang op die eskarpment met die mooiste uitsig, vriendelike mense, lekker kos. soveel om te doen!
Lees meerAmanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaas-atmosfeer!
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Cindy B - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing, lekker plaaservaring en ongelooflike sterrekyk!
Robert H - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Deon V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad.
Charmaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie insiggewend.
Piet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ondervinding.
Carel V - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Trechia A - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, ruim, netjies.
Kuaan V - Des 2020
Algehele gradering
Die plato is onbeskryflik.
Tinus G - Des 2020
Algehele gradering
'n Heerlike ondervinding.
Marina B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly! Baie vriendelike ontvangs.
De Villiers B - Des 2020
Algehele gradering
Great.
Wihan B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Lizette V - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, wye, ontspannende uitsigte.
Rikus B - Okt 2020
Algehele gradering
Blesfontein is net so bietjie buite die dorp op 'n pragtige plaas waar jy die stilte en rustigheid van die platteland kan geniet. Die kliëntediens was uitstekend en die akkommodasie was netjies en veilig. Ek sal dit definitief aanbeveel.
Elize B - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike plaasvakansie-atmosfeer.
Neil V - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike Karoo-ervaring saam met Duitse vriende wat ons vir 2 weke besoek het.
Karin H - Des 2019
Algehele gradering
Best place in the Karoo tot enjoy nature and stars.
Margo D - Des 2019
Algehele gradering
Lekker ervaring.
Jean A - Sep 2019
Algehele gradering
Bel endroit.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Good day Jean-Andre
Thank you for your review.
We apologize for poor customer service on our side. You visited while I suffered from a severe sinus infection. I ran into a sliding door and broke my nose. Our other staff members were on leave to attend a funeral. The young couple staying in our house at the time was also just visiting and standing in, but we realize you did not get the service you needed and we apologize for that.
We hope you generally enjoyed South Africa.
Best wishes,
Marina
Hannes V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic spot with real hospitality.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
It was a pleasure to host your Sutherland stay.
Come again.
All the best.
Marius L - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, kon heerlik ontspan.
Lees meerWynand V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Die boere is baie dankbaar oor die reen. Ons hoop ons sien julle weer!
Derick C - Jun 2019
Algehele gradering
Veelsydige verblyf onder die sterre.
Lees meerBlesfontein Guest farm se terugvoer
Dit was ook n ware voorreg om julle op Blesfontein te kon ontvang.
Kom gerus weer.
Wiehann B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly by baie goeie gasheer en gasvrou.
Seth V - Jun 2019
Algehele gradering
What a fantastic place to visit and lovely hosts too!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n fantastiese plek om te besoek en lieflike gashere ook!
Ons het alles geniet van die oomblik dat ons daar aangekom het tot ons weg is. Ek het dit veral geniet om die Alpacas te voer en na die platorand te ry om die sonsondergang te sien - dit was die hoogtepunte van my naweek. Ons gashere was vriendelik, die ontbyt en aandete was lekker en oorgenoeg, en die sterre was net lekker om te sien. Ek sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
And you and Alveira were super, super guests. Come again!
Willy S - Mrt 2019
Algehele gradering
The true Karoo farm experience we were seeking and more.
Deon J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig, wonderlike mense, heelwat om te doen.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Dis is gaste soos julle wat ons werk net 'n plesier maak, kom gerus weer!
Manie V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Was lekker om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle weer.
Vanessa B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike sterre gekyk op die dak van die Karoo!
Agnes M - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderful experience.
Lees meerSchalk M - Aug 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Riaan S - Jul 2018
Algehele gradering
Incredible views and very friendly hosts.
De Wet L - Jul 2018
Algehele gradering
Regte plaas sonder enige sein!
Fanie B - Jun 2018
Algehele gradering
Vryheid.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Fanie
Dis maklik om gasvry te wees met lekker gaste soos julle. Geniet julle toer verder.
Vriendelike groete
Marina
Trilby K - Feb 2018
Algehele gradering
Truly amazing stay. Friendly hosts and animals. Will return.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
You are more than welcome to return. Your meercat friend is missing you.
Jacoba S - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige ervaring.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Coba
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het ook julle kuier baie geniet. Kom gerus meer, daar is elke keer nog iets nuuts wat Nicol julle deur sy teleskoop kan wys.
Vriendelike groete en alles wat mooi is vir die jaar.
Nicol en Marina
Uriel G - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was bespreek en betaal, maar met aankoms was dit nie na wense nie, het nie oorgeslaap nie. Is daar weg so vinnig as moontlik.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Goeie dag Uriel
Ons gaste se geluk is werklik vir ons 'n groot prioriteit.
Dit het vir my gelyk dat julle slegte nuus ontvang het toe julle in die bereik van selfoon sein kom, en daarom moes julle vinnig vertrek.
Die eenhede waarin julle sou bly is direk langs die skuur, maar skape word nie meer gedip nie - boere gebruik nou opgiet middels en die enigste dip gat, oud en nie meer in werkende toestand op Blesfontein, is seker 3 km van die huis af by 'n kraal in die veld.
Die meeste gaste is baie opgewonde dat hulle deur die venster kan kyk na my pragtige Appaloosa perde wat net agter die gebou wei.
Die gordyne en beddegoed pas wel bymekaar en is hoegenaamd nie uit dieselfde materiaal gemaak. Die beddegoed en die gordyne word by 'n bekende handelsmerk aangekoop.
Die plavon is wel van riete gemaak, iets waarvoor ons nogal baie komplimente ontvang by ons gaste oor die "rustic" plaas atmosfeer wat dit skep.
Ek het nou groot geskrik en gaan kyk of daar iewers stoffeersel uitkom, maar niks, nêrens. Daar kom op geen plek in enige van die 2 eenhede waarin julle moes bly, enige stoffeersel uit nie dus moet dit 'n verwarring wees.
Ons is baie spyt dat julle nie die plaas geniet het nie, maar baie bly dat feitlik almal anders so gelukkig is dat hulle jaar na jaar terugkom.
Vriendelike groete
Marina
Elmarie V - Des 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Elmarie,
Dankie vir jou eerlike kommentaar. Na maande van net positiewe komentaar, ruk 'n resensie soos die ons terug op ons tone. Meeste gaste geniet die feit dat dit nie 'n oor gekommersialiseerde opset is nie. Ons is 'n werkende plaas waar ek en my man tussen normale plaas werk deur gaste verwelkom en deel maak van ons lewe. Enige plaas het 'n afvalplase. Daar is ook plaas diere oral anders op die 3000 ha plaas, beslis nie net langs die scrap yard nie. Verbasend baie van die besoekende pappas bou kreatiewe skeppinge saam met hulle seuns in die scrap yard.
Ons was nog mooit in 'n gaste huis waar gratis braai hout uitgedeel is nie.
Almal steek met gemak die gas stoof aan en indien julle net hulp sou vra, sou ons met graagte wou help.
Aan ons kant het ons julle besoek geniet en ons hoop ons sien julle weer om te kan opmaak vir die ervaring.
Vriendelike groete,
Marina
Theodoris N - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Kom gerus weer. Ons het julle kuier geniet. Mense soos julle maak ons bly om n gastehuis te hê.
Chris G - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflike wooneenheid, eienaars is baie vriendelik en doen alles moontlik om 'n mens gerieflik te maak en welkom te laat voel.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Dit was n voorreg om julle te ontvang. Ek is bly om te lees dat julle weer kom kuier.
Johanna H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en goed toegerus.
Danie K - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker op die plaas.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Was lekker om julle te ontvng, Danie - kom gerus weer!
Groete
Marina
Tamara D - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige natuurskoon en menswees waardeer.
Andre E - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
Lees meerAnneke C - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik maar koud.
Marilee M - Jul 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike belewenis: natuur, sterre, mense en diere ... 'n lekkerte om voor terug te keer! Belofte van sneeu is ook 'n trekpleister!
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Mense soos julle maak ons werk net 'n plesier! Kom gerus weer!
Suné P - Jul 2017
Algehele gradering
Uiters besonders!
Herman W - Mei 2017
Algehele gradering
Ongelooflik! Sterre, mense en plaas!
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Beste Herman,
Dis gaste soos julle wat ons opgewonde maak oor ons plaas en ons werk. Kom rus gerus weer!
Groete,
Nicol en Marina
Adele K - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerCalie J - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer tussen die diere, sterre en fantastiese Karoo-landskappe.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Beste Callie,
Baie dankie, dis gaste soos julle wat ons werk lekker maak. Kom gerus weer!
Jarries V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike, nuwe perspektief op die Karoo.
Lees meerBlesfontein Guest farm se terugvoer
Ons het julle teenwoordigheid op die plaas ook geniet. Kom gerus weer.
Gary H - Mrt 2017
Algehele gradering
Farm life was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plaaslewe was great.
Ek is in 'n rolstoel en die plaas het 'n rolstoelvriendelike kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Gary
We enjoyed your company on the farm. Thanks for your patience when the drain got blocked. Thank also for helping us take care of the new orphan lamb. In your wheelchair you are such an inspiration. I hope your "perde tande" succulent grows.
See you again.
Take care
Marina
Nico E - Jan 2017
Algehele gradering
Blesfontein is 'n pragtige plaas en egte Karoo, maar die verskil is die warmte en ervarings as gevolg van die insette van Nicol en Marina. Puik!
Lees meerBlesfontein Guest farm se terugvoer
Ons het ook julle teenwoordigheid op die plaas geniet. Kom gerus weer.
Eben C - Jan 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker en die sterre kyk was baie interessant.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Ons is bly julle het die sterre geniet. Kom gerus weer.
Theuns T - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike plek met gawe mense.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Theuns,
Ons het julle kuier ook baie geniet. Kom gerus weer.
Ons wens jou alles wat mooi is vir 2017.
Vriendelike groete,
Nicol en Marina.
Renate C - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf met diertjies wat die kinders geniet het.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Dankie vir die goeie review, Renate. Julle was ster gaste!
Charlene C - Des 2016
Algehele gradering
Voorwaar 'n belewenis in alle opsigte!
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Elmarie E - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer om volkome af te skakel!
Pieter V - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker.
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hallo Pieter
Dankie vir jou review.
Hoop ons sien jule weer.
Groete
Marina
Nikette L - Des 2015
Algehele gradering
'n Belewenis!
Blesfontein Guest farm se terugvoer
Hi Nikette,
Ons het ook julle kuier baie geniet.
Sien julle graag weer.
Johan S - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike stil plaasverblyf!
Willie V - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het net een nag daar geslaap en was meer as gelukkig en tevrede!
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blesfontein Guest Farm, Bo Vis-weg, Sutherland, 6920, Noord-Kaap