LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blessings Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+46

Blessings Selfsorg Eenhede

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Senekal-straat 71, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blessings Guest Rooms is tussen die Wit Stinkhoutbome in die stil buurt Dan Pienaar Ridge geleë. Blessings Gastekamers bied 2 gerieflike, ruim en moderne selfsorg-eenhede met en suite-badkamers.

Ons groot gesinskamer kan 'n gesin van 5 akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en slaapbank. Die standaard gesins-eenheid kan 'n gesin van 4 akkommodeer en het 'n koningingrootte-bed en slaapbank. Albei eenhede is rook-vry en gaste kan in die tuin rook. Die twee kamers kan ook gekoppel word om groter gesinne of groepe te akkommodeer.

Die gastekamers is naby skole soos Sentraal, Oranje, Grey, Eunice, St Andrew, en St Michaels, asook die Universiteit van die Vrystaat, Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vodacom Park, Sand du Plessis Teater, Bloemfontein Medi-Clinic, Mimosa Winkelsentrum, en Loch Logan Waterfront.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het 'n toegangsbeheerde pirvaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Blessings Selfsorg Eenhede
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kommandant Senekal-straat 71, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Blessings Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Senekal-straat 71, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMTg2MjMwLTI2NmMtNDU5Yy1hYTAyLWZlNWViOWQzOGQ1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 71 Kommandant Senekal Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -29.091151610637 26.2105076015
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!