Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blissful Stay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit in 'n mikrogolf, ketel en broodrooster.
Huisreëls

Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar beskik oor verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, ketel en broodrooster. Blisfully Stay is 'n rookvrye instansie.
Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere en ander troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyer-straat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598f043478e2cca135737e1e4993b3de316a6534777c6b5f58966583d9fab2e9cf34a12178208308b01b223239d969a17169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R550 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 6 Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.697091782054 27.101562792946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem