Bloekomsrus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bloekomsrus bied oornagverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Senekal, 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Dié dorp is langs die N5 geleë en is die ideale oorslaapplek en verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is net 5 minute se ry van die sentrale sakekern af.

Hierdie moderne eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste mag nodig kry vir sorgelose selfsorgverblyf. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Ander geriewe in die eenheid sluit WiFi, lugversorging en braaigeriewe in, asook 'n patio waar gaste hul oggendkoffie kan geniet.

Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Bloekomsrus sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloekomsrus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za