Bloem Hart Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schnehage-singel 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bloem Hart Gastehuis is in Fichardt Park en bied gerieflike verblyf.
Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 2 kamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke kamer het 'n privaat ingang en word via 2 trappe bereik. Die eerste kamer het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamer is rolstoelvriendelik. Die tweede slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers is elk met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Bloem Hart Gastehuis 500 m vanaf die Life Rosepark Hospitaal, 1.3 km van die hipermark, en 2 km vanaf die Fleurdal Mall. Bloemfontein bied doendinge soos voetslaanroetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of die Hamilton Park besoek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Schnehage-singel 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Bloem Hart Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schnehage-singel 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat