Bloemendal Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bloemendal Guest Cottage is in 'n stil deel van die bekoorlike dorpie Riebeek-Kasteel, sowat 'n uur vanaf Kaapstad, geleë. Die kothuis is mooi ingerig en ideaal vir selfsorgverblyf waar gaste die Riebeekvallei se skoonheid kan ervaar.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n gasstoof met 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer langs die kombuis.

Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Die leefarea is gemeubileer met diep, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook gratis WiFi. Al die binne-areas het dubbele insolasie en daar is plafonwaaiers wat dit koel maak in die somer. Die oopplan-leefarea het ook 'n lugversorgingseenheid vir verwarming en verkoeling.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel en 'n stoep met 'n ystertafel vir 8, ekstra sitplek en 'n braai-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloemendal Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false