Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blomvlei Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blomvlei Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n aparte kothuis wat op die eienaars se perseel in 'n rustige area van Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein gesin of 'n paartjie, want dit is 'n ideale basis om die Moederstad te verken.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of 3 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Neem asseblief kennis dat dit nie 4 volwassenes kan akkommodeer nie. Die slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n enkelbed. Platskerm-TV met volledige pakket DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n sonnige patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Die tuin is omhein en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir twee voertuie en 'n sleepwa. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Neem asseblief kennis dat die eienaar 3 mediumgrootte Border Collie-kruishonde het. Hulle is goed gemanierd en kom goed oor die weg met ander honde en katte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Blomvlei Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blomvlei Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang