Blou Windpomp
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blou Windpomp is in Fraserburg en bied 3 selfsorgeenhede wat elk slaapplek bied aan 4 gaste.
Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Linne en handdoeke is beskikbaar. Gedurende die winter word elektriese en warm komberse voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word en gaste kan in die leefarea ontspan.
WiFi is beskikbaar en daar is 'n TV in die sitarea met beperkte DStv-kanale.
Binne- en buitebraaigeriewe met vuurmaakhout is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Blou Windpomp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap