Blouberg Beach Villa - Neap Tide
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Beach Villa - Neap Tide bied goedkoop selfsorgverblyf langs die hoofhuis in die rustige hartjie van Blouberg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek vir vlieërbranderryers of paartjies aangesien hierdie eiendom amper op die strand geleë is met restaurante en pragtige staproetes.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n omskakelaar gerugsteun.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 106
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Beach Villa - Neap Tide het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang