Blouberg Beach Villa - Spring Tide
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Beach Villa - Spring Tide bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofhuis en is in die hartjie van Blouberg geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek, aangesien hierdie verblyf met 'n pragtige uitsig oor die omliggende platteland spog en naby restaurante en winkels is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n aantrekkamer met 'n en suite. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag maak hierdie verblyf van 'n omsetter gebruik.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 106
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Beach Villa - Spring Tide het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Linde Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang