LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blouberg Guest Suites | LekkeSlaap
+40

Blouberg Guest Suites

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Blouberg Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lize K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Netjies, mooi ingerig, presies wat ek gesoek het. Baie dankie Dewald!

Netjies, mooi ingerig, presies wat ek gesoek het. Baie dankie Dewald! Goeie waarde vir geld.

Maggie O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is baie mooi, maar as daar 'n lawaai in die combined sitkamer is kan mens nie slaap nie.

Die kamer het een sitkamer en as daar lawaai is en iemand anders kuier kan mens nie slaap nie. Geen melk in kamer vir koffie, moes vra. As die kamers miskien klankdig gemaak kan word sal dit werk of as daar 'n familie bly moet hy nie die kamer vir ander mense book nie. Verder was dit netjies en die eienaar is 'n goeie gasheer.

Mats A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mats A
Enkelreisiger

Felt very comfortable and enjoyed my privacy.

Room was perfect and other peoples' activities did not bother me - felt extremely comfortable staying there.

Chelsea E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay will definitely be back!

Dewald was excellent and so helpful. Very clean, perfect location and very comfortable, thank you for a great stay.

Hayley O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10.

Hospitality was amazing, I enjoyed my stay so much I didn't even want to leave.

Jodie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense, respekteer jou privaatheid. Wonderlike verwysings gekry vir eetplekke.

Definitief waarde vir geld, baie modern en skoon. Eienaars vreeslik behulpsaam en vriendelik. Blouberg Guest suites sal my binnekort weer sien.

was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durhamkeeromstraat 25, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACCR55nwHbQE9d3QrWpmHxnsumgZJV8DPPIDnW7apz1whHTrmPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 25 Durham Close West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8071689 18.4748519
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!