Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1505

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blouberg Heights 1505 bied gerieflike selfsorgverblyf op die 15de verdieping in Bloubergstrand Village. Die woonstelblok is ideaal geleë regoor die strand en bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, op Tafelberg en oor Robbeneiland oorkant die baai.

As jy op die paadjie op die strand stap, stap jy verby 3 bekende restaurante. Een hiervan is Ons Huisie, 'n tradisioneel geboude Weskus-vissershuisie wat nou 'n nasionale monument is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oopplan-sitarea het 'n ekstra dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV met Openview-kanale, WiFi en veilige parkeerplek. Daar is ook braaigeriewe in die tuin by die grondverdieping-ingang.

Gaste kan vlieërbranderry, seilplankry of swem by die bekende Big Bay Strand, of net ontspan en die uitsig geniet. Vir die gholfspelers is daar 'n keuse tussen 2 bekende gholfbane in die omgewing; Atlantic Beach of Milnerton Gholfbaan. Canal Walk Winkelsentrum is 12,8 km van die woonstel af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Heights 1505 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Blouberg Heights 1505
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Jaar gelys 7

Ligging

  • Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 1505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0807c3770d641a1b1118a5866189699b3d99a9866c911fdc881e6519d79e97dc84dd03a6a3c0a77e0cae47b31f552301e8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.802493874523 18.462673693254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem