Blouberg Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tintagel-weg 13, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Rest bied oornagverblyf aan gaste in Bloubergstrand, Kaapstad.
Dié sonnig en oop tuinkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en eetgerei is beskikbaar. Daar is ook 'n TV met Netflix, WiFi en 'n lessenaar en stoel.
Die kamer het skuifdeure wat lei na 'n buite-area met 'n swembad, vuurput en omheinde tuin. Gaste het ook toegang tot 'n privaat ingang. Die eenheid is naby die strand.
Hierdie verblyf word deur sonkrag aangedryf en is heeltemal onafhanklik van Eskom en het WiFi en krag ten spyte van beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tintagel-weg 13, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Rest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tintagel-weg 13, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap