Blouhoekie
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Winburg Street, Hartenbos, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blouhoekie, 'n knus tuinkothuis in Hartenbos, bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitkamer ekstra slaapplek bied. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Hartenbos Seefront Mall 1 km weg, terwyl Hartenbos Strand 1.3 km van die kothuis af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Winburg Street, Hartenbos, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Winburg Street, Hartenbos, Mosselbay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang