Blouwildebliksemsfontein
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Blouwildebliksemsfontein bied unieke verblyf wat onafhanklik van die nasionale kragnwerk is, net sowat 10 km vanaf Marble Hall. Dit is in die hartjie van die bosveld geleë en is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n groot groep wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Die lodge bied 8 Zozo-eenhede waarvan 2 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag kan akkommodeer en die ander 6 elk 3 gaste kan akkommodeer. Die eerste 2 Zozo-eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders en die ander 6 eenhede het elk 'n tripelstapelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat met eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eerste 2 eenhede het ook yskaste. Een van die eenhede het lugversorging en die ander eenhede is met staanwaaiers toegerus. Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Alle eenhede het privaat stoepe met sitplek. Die 2 eenhede met slaapplek vir 4 het egter elk 'n privaat Jacuzzi. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea met 'n ingeboude braai en 'n gemeenskaplike swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom