+36
Lodge in Marble Hall

Selah

Zozo vir 3
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Tripelstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zozo 2
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie met 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n Jacuzzi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zozo 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie met 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n Jacuzzi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

N11 between Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f51238b0cb7f3499889249d9629814bfc46c1f18f356283c05d8f988429cb1dba6708d23d54d4b190227a4013b258ca36dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) N11 between Marble Hall en Roedtan Plaas Rietfontein 0450 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.920222305248 29.19698633474

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang