LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blu Whale Cottage | LekkeSlaap
+47

Blu Whale Cottage

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jun 2022 tot 1 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossielaan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blu Whale Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n gesin van 3 in 'n privaat tuin in Northcliff, Hermanus. Northcliff is 'n rustige woonbuurt naby die middestad en Hoy's Koppie, waar gaste lekker kan stap.

Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n TV wat aan WiFi gekoppel is, en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en die toilet is apart.

Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor 'n klein tuin, en gaste kan tussen die koejawelbome of op die stoep sit. Parkeerplek word op die perseel agter 'n hek voorsien. Buite is daar 'n omheinde tuin wat ideaal is vir troeteldiere.

Die eiendom is naby die Hermanus Waterfront met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies, insluitend Fick's Restaurant met 'n getypoel. 'n Piekniekarea en 'n klein strand is naby die ou hawe geleë, 'n wonderlike plek vir walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Blu Whale Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Blu Whale Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mossielaan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blu Whale Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 3 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossielaan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dfc6cc2411979c09502636d79739519fc2012cfcad6c287fd312cd15f1c12153b2e1011bb935c12c7a4cdd67079e09aea8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R675  per nag, vir 3 mense 24 5 1 5 19 Mossie Lane Northcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -34.41598 19.23637
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem