Scottburgh Akkommodasie by Blue Bay Apartment | LekkeSlaap
+16

Blue Bay Apartment

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 17, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Bay Apartment is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n lieflike beboste kusbuurt in Freeland Park, noord van Scottburgh. Gaste het toegang tot die dek en swembad op die perseel.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, enkelbed, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV.

Verblyf is ook beskikbaar in die Garden Room. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjie. Verder is daar 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en basiese speserye.

Daar is baie wild soos blouapies, bloukuifloeries en gebande muishonde wat in die tuine kom wandel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Blue Bay Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Escombe-singel 17, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Bay Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 17, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdGytKNBkDk6DqxQgHfgy6yWHRoYErhbMSg5ryvnhEjP6lSulF2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 17 Escombe Crescent Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.268240101115 30.758692795904
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za