Blue Bay Villa
10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Gracillaria Crescent, Blue Water Bay Lodge, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Bay Villa bied 'n luukse kuswegbreek net 150 m van die strand in Saldanha af. Geleë in 'n veilige kompleks, bied hierdie elegante villa die perfekte basis om die Weskus te verken, slegs 5 minute van Langebaan en 40 minute van Kaapstad af.
Die villa bied slaapplek vir tot 10 gaste in 3 pragtig gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte bed met 2 ekstra enkelmatrasse en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bied slaapplek vir 3 gaste met 'n koningingrootte bed en 'n ekstra enkelmatras, ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer bied slaapplek vir 3 gaste en het 'n koningingrootte bed en 'n ekstra enkelmatras. Die derde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle sitkamer met 'n slim-TV in wat DStv Premium en stroomdienste bied. 'n Xbox, pooltafel en hoëspoed-vesel is beskikbaar.
Gaste kan 'n oordekte patio geniet met uitsig oor die privaat buiteswembad en rustige tuin. Die huis het ook 'n binnenshuise braai-area met sitplek. Bykomende geriewe op die perseel sluit in veilige parkeerplek met 'n hek en 24-uur-sekuriteit. Nabygeleë besienswaardighede sluit in branderplankry, windsurf, tennis en 'n gimnasium, terwyl 'n verskeidenheid restaurante en 'n koffiewinkel maklik bereikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Gracillaria Crescent, Blue Water Bay Lodge, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Gracillaria Crescent, Blue Water Bay Lodge, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang