Blue Bel Inn
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluebell-straat 193, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Vanaf R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Blue Bel Inn is ’n selfsorgwoonstel in Waterkloof Glen, Pretoria. Hierdie woonstel behou ’n hoë standaard en is veilig en skoon.
Die woonstel het sy eie ingang en bied verblyf aan 3 gaste. Die slaapkamer het ’n knus, ekstra lang koningingrootte-bed met linne, sowel as ’n elektriese koppelpunt naby die bed. Daar is ’n deposito-boksie in die kas. Die slaapkamer bied ’n uitsig oor ’n groen tuin en tydens die laatmiddag skyn die son deur die venster. Die aparte badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en komplimentêre toiletware word voorsien.
Die kombuis het ’n goed toegeruste yskassie, gasplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. Daar is ’n etenstafel en 2 stoele. Die sitarea het ’n slaapbank vir 1 gas. Linne word voorsien. Daar is ’n hoë definisie-TV met die volle DStv-pakket en USB. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. ’n Gids oor die area word voorsien. ’n Handlig wat met sonkrag word voorsien in die geval van beurtkrag. Gaste kan braai en voëlkyk.
Veilige, privaat parkeerplek word voorsien agter ’n elektriese hek wat met ’n motor werk. Die eiendom het geslotekringtelevisie, ’n 24 uur-alarm, strale en elektriese omheining.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Bluebell-straat 193, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Sien meer verblyf in Waterkloof Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluebell-straat 193, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng