Blue Crane Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Crane Guest House bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes die Kaapse Wynlande. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die gastehuis word deur die eienaars, Brigitte en Werner Pagels, bestuur en is al oop vanaf Maart 2004. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë, lekker naby puik wynplase, soos Vergelegen en Blaauwklippen.

Ons bied akkommodasie in 6 gemeubileerde en suite-dubbelkamers en aparte ingange. Elke kamer het moderne lugversorging (warm en koud) en 'n aparte, privaat badkamer met 'n instapstort. Die kamers is smaakvol versier en elkeen is toegerus met 'n TV met 4 satelliet-kanale, 'n haardroër, kluisie, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Twee van die kamers het kookgeriewe. Al die kamers het ekstra-lengte koninggrootte-beddens (wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek). Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gaste het eksklusiewe toegang tot die tuin, swembad, en bedekte patio met braaigeriewe.

B&B-gaste word met bederf met Kontinentale of Engelse ontbyte wat soggens tussen 08:00 en 09:30 in die ontbytkamer bedien word. Die gastekamers het ook gerieflike sitplek en privaat tuinstoepe met tafels en stoele. Rook is verbode in die kamers, maar daar is rookareas buite.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Crane Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za