Blue Crane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thembile S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Comfortable. We really appreciate Marie for waiting for us; we checked in very late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Thank you, Thembile. Always a pleasure to help our guests.

Hancke V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ek het uit 69 gastehuise in Fichardtpark 'n baie goeie keuse gemaak. Ek het 'n vergadering in Bloemfontein bygewoon en was op soek na 'n goedkoop, netjiese, veilige blyplek vir drie nagte in 'n ordentlike buurt. Ek het geen behoefte gehad aan onnodige luukshede wat ek nie sou gebruik nie. Ek het presies gekry waarna ek gesoek het. Die gashere was vriendelik en het dadelik gereageer as ek 'n spesifieke behoefte uitgespreek het. Verder het hulle my egter met rus gelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie, Hancke, vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dirk & Marie.

Bernard C
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek het my kuier geniet en sal Blue Crane met opregtheid aanbeveel. Baie dankie! Ek het baie lekker gebly. Ek is baie gaaf en professioneel ontvang en tuis laat voel. Stil en rustige omgewing. Voertuig was veilig. Daar was al die geriewe wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoering. Ons waardeer.

Johan D
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig. Ja, aan al my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Johan, dankie vir goeie terugvoering.

Magda En Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en gerieflik gebly. Warm verwelkoming en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Magda & Johan, baie dankie vir julle goeie terugvoering.

Charlotte F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld, veilig en vriendelike diens. Baie vriendelike ontvangs deur Marie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Charlotte, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete, Marie.

Carien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoering. Waardeer.

Magdaleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike oom en tannie. Geen geraas. Min voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Very good.

Dries S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker. Baie lekker gebly, Marie het ons dadelik laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dankie, Dries. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Deetleff S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Simply stunning. It was amazing. Would recommend anyone going to Bloem to make use of this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Thank you for your rating. Much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang