Blue Dog Holiday Accommodation Pringle Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Dog Holiday Accommodation is sentraal in Pringlebaai geleë en bied gehalte-verblyf. Dit is baie naby aan Pringlebaai-strand.

Daar is 2 woonstelle, elk met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 gaste. Elke woonstel het ook 'n badkamer met stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met uitsig op die berge. Daar is ook braaigeriewe op die balkon.

Besienswaardighede rondom Pringlebaai, sluit die Kogelberg Natuurreservaat, Harold Porter Botaniese Tuine (Fynbos Park), en die pikkewyne by Stony Point.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Dog Holiday Accommodation Pringle Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]