Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Door Unit A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R3 193 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Blue Door Unit A is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Yzerfontein. Die bekoorlike kusdorpie is vir ongerepte strande, seisoenale veldblomme, visvanggeleenthede en pragtige natuurskoon bekend.

Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. 'n Yskas-vrieskas is in die opwaskamer langs die kombuis beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, etenstafel, ingeboude braai en 'n kroeg. Dit lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en 'n sitarea. Gratis WiFi word voorsien.

Die plaaslike area bied baie stap- en fietsroetes, perdry op die strand, visvangekspedisies en wynproe, en is 'n wonderlike plek vir diegene wat op soek is na buitemuurse aktiwiteite.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Door Unit A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Blue Door Unit A
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Ligging

  • Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Door Unit A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 193
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 193
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd773a4c18d30486d5fff11a614933bd8fc7360acbffb19449eb26c1c965208296a6d5d919d5921909bda820cdc731ad4dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 193 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 19 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3391546 18.1641302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem