Blue Haven
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyftiende Straat 10, Shelly Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 750R2 813 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blue Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat op die veilige Shelly Point-gholflandgoed aan die Weskus. Hierdie huis bied pragtige uitsigte oor die sonsopkomste oor die see van Stompneusbaai wat dit ideaal vir 'n kuswegbreek maak.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers sowel as 'n gastetoilet. Die eerste slaapakamer het 'n koninggrootte-bed, tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die huis is gerieflik geleë sowat 100 m vanaf die naaste strand in die Shelly Point-landgoed. 'n Rugsteunkragstelsel sal sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Vyftiende Straat 10, Shelly Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyftiende Straat 10, Shelly Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap