Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Jay Lodge

Selfsorg
Luukse Koningsuite B&B
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed met linne en muskietnette, asook 'n en suite-badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Verder is daar 'n drankie-skinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, badkamerjasse, haardroër, linne, muskietnette en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse selfsorgsuite
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim suite is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area het 'n koninggrootte-bed, linne en muskietnette. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die suite spog ook met 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n aangrensende leefarea. Verder is daar 'n yskassie met voorraad, drankie-skinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, badkamerjasse, haardroër, linne, muskietnette en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3faf1616769d67e521a3ead412e5447b9eba9c2aa2befae9332e1a202c5b8125fb55b71aceb5e2f37e3aafeec8d32b869749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Blue Jay Crescent Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.033423272957 31.149054580357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem