LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Gastehuis in West Beach

Blue Mountain Guest House



  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 9 Warwick Road, West Beach, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Mountain Guest House bied verblyf aan gesinne, groepe en sakereisigers wat hartlik en ontspanne is. By ons sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Ons bied al vir 24 jaar luukse en baie gerieflike verblyf teen uitstekende tariewe aan reisigers van oraloor, en ons is uiters trots op hierdie reputasie. Jou gashere, Deanna en Terry Ireland, bied silwerskoon verblyf, waarde vir geld en vriendelike en persoonlike diens.

Ons dubbelkamers het aparte ingange van die tuine wat algehele privaatheid verseker. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n satelliet-TV met M-Net en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Toiletware word voorsien.

Kinders is welkom. Ons het 'n verskeidenheid ruim gesinskamers en gesin-suites met 2 slaapkamers om aan al jou behoeftes te voldoen.

Skop jou dag af op die gesonde manier met 'n Kontinentale buffet-ontbyt in ons sonnige ontbytkamer. Smaaklike, tuisgekookte aandetes is ook beskikbaar op versoek. Daar is 'n eerlikheidskroeg propvol voorraad vir jou gerief asook 2 groot selfsorg-gastekombuise en braaigeriewe op die perseel.

Gaste kan lekker afkoel in die groot, kristalhelder soutwaterswembad of net ontspan in ons veilige en rustige omgewing. Daar is oorgenoeg parkeerplek asook 'n toesluithek vir sleepwaens.

Blue Mountain is net 10 minute se stap van die silwerskoon strande van Bloubergstrand af, wat die mooiste uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland bied. Dis ook die beste plek vir vlieërbranderry of branderplankry.

Blue Mountain is naby 'n verskeidenheid restaurante en winkels, die Virgin Active Health Club, Planet Fitness en 2 uitstekende gholfbane. Ons is ook net 15 minute se ry van die middestad, die V&A Waterfront en Canal Walk af. Blue Mountain is 'n baie goeie beginpunt as jy die Weskus se wynroetes wil verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Kinderoppasdiens

Kamers

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die 7 dubbelkamers het aparte ingange van die tuine af wat algehele privaatheid verseker. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV, M-Net, 'n videomasjien en satelliet-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n radiowekker. Ons voorsien ook ekstra bederfies soos komplimentêre toiletware (insluitend sjampoe en lyfroom), vars blomme en seisoenale vrugtemandjies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit. Ontbyt uitgesluit vir spesiale tariewe en selfsorg. Daar is 'n toegeruste gastekombuis.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Daar is baie asbakkies buite vir rokers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tweeslaapkamer-suite
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenhede het 2 kamers, die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, bad en 'n toilet. Hierdie kamers is langs 'n goed toegeruste kombuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit. Ontbyt uitgesluit vir spesiale tariewe en selfsorg. Daar is 'n toegeruste gastekombuis.

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Daar is baie asbakkies buite vir rokers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.4
Veiligheid
3.7

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.4
Veiligheid
3.7
Stevie S
1 nag
5.0
Jan 2026

I stayed just one night but if I could I would stay longer. Quiet and peaceful. Dee's hospitality alone is worth 5 stars at the least. The rooms themselves are private but not completely shut off and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hello Stevie Thank you for your exceptional review, very much appreciated. It was lovely to have met you, and we look forward to welcoming you as our guest another time. Warm regards Dee and team

Conrad B
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker plek om te bly vir reis na Kaapstad, kom gerus. Baie lekker plek om te bly vir reis na Kaapstad. Goeie ligging, loopafstand naby die winkels, loopafstand naby die strand. Gerieflik om lekker basiese ontbyt te kry in die ontbytarea. Deanna was 'n baie vriendelike gasvrou, vir gesels, en help met in- en uitklok. Ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hello Conrad, Apologies for the late response. I have had a total hip replacement, so reviews have unfortunately fallen through the cracks. Thank you for your lovely review, very much appreciated. Thanks, Dee and team

Zanell H
1 nag
3.0
Nov 2025

Sal nie weer daar oorslaap. Bed is ongemaklik, meubels baie oud. Badkamer is baie oud.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hi Zanell Thank you for your constructive review. It was lovely to have met you and your dog. We take all comments seriously and will address your issues as soon as possible. Thanks and warm regards, Dee and team.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanne H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker vriendelike plek. Heerlik gebly vir 'n aand na 'n herdenkingsdiens in Kleinbaai. Dee is baie behulpsaam en op ons versoek of ons bietjie vroeër kan inklok, het sy ons met 'n glimlag verwelkom. Vir ons was dit sakpas vir 'n aand se oorbly. Dankie Dee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hallo Jeanne, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was lieflike om julle te ontmoet. Vriendelike groete. Dee en span

Lucinda M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2022

Was amazing. Peaceful and amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Thank you for your wonderful review, Lucinda. It was lovely to have met your group of ladies, and we look forward to welcoming you as our guests again in the future. Warm regards, Dee and team

Evelyn W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Quiet and relax. It's very neat and relax to stay. But value is quite expensive because Guest house is not have everything you need. But it's comfortable and neat. Parking outside is quite not safe. Dee is very friendly lady and her delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hello Evelyn Apologies for the delayed message. Thank you for the lovely review. So glad that you had a nice relaxing stay, and that you enjoyed your breakfast. If there was anything else that you needed, you just had to ask. We have had the guest house for 26 years, and have had no problem with cars in our parking area. It was lovely to have met you, and we look forward to welcoming you as our guests another time. Warm regards, Dee and team

Francois K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2018

Baie netjies en skoon. Alles was goeie waarde vir geld, maar die ontbyt kan bietjie meer disse insluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bryan B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
2.0
Apr 2018

NIe goed nie. Ek wou niks sê nie, maar ek dink nou aan ander moontlike gaste. Televisie is uit toentertyd met geen DStv. Spikkels op SABC kanale. Badkamer- en kamervensters kon nie toemaak nie. Dit geld vir die kamer waarin ek tuisgegaan het. Wasbak was verstop. Glad nie netjies nie. Ek het nie veilig gevoel nie. My voertuig moes heel aand buite voor die motorhuis in die pad parkeer. Eks 100% seker dat ek nie weer van Blue Mountain Guest House gebruik sal maak nie. Ek het vir 2 nagte R 2870.00 in die water gegooi. My hele Paasnaweek was 'n disaster.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Deanna
Blue Mountain Guest House
Hello Bryan, We are dismayed to hear about your complaints, had you mentioned any of this to us during your stay, all would have been remedied immediately. Your family was lovely and your 3 girls were delightful, we had no idea that you were unhappy. Previous guests must have messed with the TV channels, we do have a DStv channel, and we could have easily re-tuned the TV for you. We have been here for 21 years, with not a single incident with the vehicles. West Beach is an extremely safe and quiet area. Had you asked, we have a secure gate, behind which you could have parked your vehicle. Warm regards. Dee Blue Mountain Guest House, West Beach, Blouberg.

Janneke D
Kort verblyf
2.4
Jan 2015

Te duur vir min geriewe. Die voertuig moet buite parkeer word en daar is geen ordentlike ontbyt beskikbaar nie. Die kamers is te klein, veral die dubbelkamer. Daar is geen dubbelbed, verkoeling of lugversorging nie. Kortom: in vergelyking met ons ander 3 bestemming, was die prys ver te hoog en die geriewe ver te min. Dit het ons genoodsaak om terug te gaan na Bamas in Worcester.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Deanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Blue Mountain Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 20:00
Uitklok Voor 11:00
Dubbelkamers
Ontbyt ingesluit.
Ontbyt uitgesluit vir spesiale tariewe en selfsorg.
Daar is 'n toegeruste gastekombuis.
Tweeslaapkamer-suite
Ontbyt ingesluit.
Ontbyt uitgesluit vir spesiale tariewe en selfsorg.
Daar is 'n toegeruste gastekombuis.

Rook is verbode in die kamers.
Daar is baie asbakkies buite vir rokers.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Warwick Road, West Beach, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5005ce96a8d57711995f1981db62261a14dd61b4dacfeab53b2040d8b69882d6148e2d38176912ea9a6ed061be047edc30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 9 Warwick Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.8108284 18.4786835