Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brandon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Blue Ocean Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Philip G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met vriende

Perfekte verblyf in Swakop.

Moet eie vervoer hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedel J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel J
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, verblyf gemaklik.

Vriendelike diens. Naby winkelsentrum. Slaapkamers bietjie knap maar werk vir korter kuier. Het ook 'n TV wat ons geniet het. Stapelbeddens in slaapkamer 2 werk vir kinders maar nie vir groter kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en sentraal.

Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang. Die woonstel is netjies, gerieflik en goed ingerig. Die bed is baie gemaklik. Aangesien die woonstel deel uitmaak van die eienaar se huis, is daar daaglikse beweging op die erf. Ons privaatheid is wel respekteer en ons kon kom en gaan soos ons wil. Kommunikasie deur die eienaar kan wel verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K
Gesin met klein kinders

Netjies en veilig.

Vriendelike diens. Kan stap en die see is baie naby en die mall is stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Gesin met tieners

Silwerskoon verblyf in Swakopmund.

Die eenheid was voorsien van alles wat mens nodig het. Insluitend 'n wasmasjien, iets wat ons nodig gehad het na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blue Ocean Accommodation het op laat kennisgewing steeds vir ons vriendelik en welkom ontvang. Hul het moeite gedoen, baie dankie. Die verblyf was uiters netjies en gerieflik.

Blue Ocean Accommodation was baie hulpvaardig toe ons skielik laatmiddag 'n plek in Swakopmund moes kry. Baie dankie. Die woonstel was netjies en baie gerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalinestraat 69, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee27f34f16f340b8de2a8fcc5229c7fc5fc2bb6e73abd47550c56fc8399e33ece54c9277504523ece647099f968c5f3cb26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 69 Turmaline Street Hage Heights 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.638174419578 14.530400633812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem