Blue Pepper Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 90
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
John R - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely.
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en die kos was heerlik.
Bronwinn M - Mei 2023
Algehele gradering
Charming.
Neels D - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent stay except for the shower.
Wimpie D - Okt 2022
Algehele gradering
Kos by restaurant was goed. Oorslaap vir een nag in orde, maar vir meer nagte is selfsorgeenheid nie op standaard vir ons behoeftes nie.
Ann T - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Namhla G - Apr 2022
Algehele gradering
Our overnight stay was fine.
Niel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Celest P - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, gasvry.
Ciska S - Jan 2022
Algehele gradering
'n Vinnige oorstop op Lady Grey.
Steph M - Des 2021
Algehele gradering
Oornag by Blue Pepper op pad Oos-Londen toe.
Karl H - Okt 2021
Algehele gradering
Very convenient one-night stay over with restaurant.
Gert C - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Cindy B - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik en tuis.
Wim M - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie restaurant.
Hettie B - Des 2020
Algehele gradering
Intieme plekkie wat jou soos vriende laat voel.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Helga S - Des 2020
Algehele gradering
We stayed overnight on our way down to the Eastern Cape.
John N - Sep 2020
Algehele gradering
Spacious, comfortable and convenient, delicious food and very attentive hostess. Thank you.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Thank you for your positive review. Glad you've enjoyed it.
Melissa S - Mrt 2020
Algehele gradering
Hands-on client centred service.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Burt C - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker.
Audrey S - Jan 2020
Algehele gradering
Rustigheid vanself, baie cozy, pragtige natuur en heerlike kos.
Petro V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Giel D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en alle geriewe was skoon en netjies.
Marcia S - Des 2019
Algehele gradering
Goed geleë, goeie ontvangs, baie uniek.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.
Elize
Lizl P - Des 2019
Algehele gradering
Geen toesig.
Lees meerBlue Pepper Guest House se terugvoer
Ek is so jammer dat ons julle so teleurgestel het.
Lizl P - Des 2019
Algehele gradering
Geen toesig, geen bestuur.
Lees meerStephan S - Des 2019
Algehele gradering
Baie uniek en histories.
Tobias W - Des 2019
Algehele gradering
Nice stay with good food.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf met goeie kos.
Lekker ligging en die restaurant was baie goed. Die kroeg is ook die moeite werd om 'n drankie of twee te drink. Vriendelike personeel en lekker ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helena D - Des 2019
Algehele gradering
It was peaceful.
Johan F - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Dick V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon oornagverblyf.
Olivia C - Aug 2019
Algehele gradering
Good value for money!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld!
Skoon, netjies en die kos was heerlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik, heerlik, heerlik.
Tessa H - Jun 2019
Algehele gradering
Convenient stay.
Erich O - Jun 2019
Algehele gradering
Spacious room. Comfortable. Clean.
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier!
Marie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Stephen B - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het meer verwag.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Geagte meneer,
Jammer dat u dink die tuin is onnet en binnehof onversorg, maar ek is baie jammer, dit is glad nie die geval nie.
Lettie S - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Dit was 'n groot plesier, Lettie. Bly julle het dit geniet.
Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Karen C - Sep 2018
Algehele gradering
An oasis.
Msutukazi M - Aug 2018
Algehele gradering
Friendly and welcoming staff. Value for money.
Henlie S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Burger P - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf wat gemak, veiligheid en vriendelikheid insluit.
Cornelia B - Apr 2018
Algehele gradering
Gemiddelde akkommodasie, geen kamerdiens.
Dewet L - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik geslaap.
Bronwen E - Feb 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable and conveniently situated venue.
Hugo B - Des 2017
Algehele gradering
Geriewe puik en skoon.
Jackie M - Okt 2017
Algehele gradering
Top gehalte verblyf teen ’n sakpas-prys.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was lekker om.julle te ontvang
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf.
Elize F - Aug 2017
Algehele gradering
Very neat, comfortable, good location, friendly staff.
Blue Pepper Guest House se terugvoer
We were busy with the parking and is please to say that it is completed.
Marnus L - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en modern.
Richard T - Apr 2017
Algehele gradering
The 2 rooms we booked for ourselves and friends were adequate, and the beds very comfortable. Restaurant not recommended.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Elize S - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike skoon oornag in 'n rustige dorpie! (Wat aandag nodig het - die dorpie bedoel ek!)
Cobus V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie oulike, ruim kamer, goed toegerus.
Odette O - Okt 2016
Algehele gradering
Warm vriendelik gasvry en gesellig.
Francois B - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir die reisiger.
Hennie P - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense in 'n bouval.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 26, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap