- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosterweg R509, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Roan Country Lodge bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf aan die buitewyke van die dorpie Magaliesburg. Die lodge gebruik sonkrag sodat gaste nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Verblyf is beskikbaar in 7 selfsorgeenhede waarvan 5 troeteldiervriendelik is met privaat, omheinde tuine, patio's en ingeboude braaiplekke. Die luukse selfsorg-eenhede is ruim, elkeen met DStv-kanale, 'n DVD-speler, kaggel, Jacuzzi-baddens en 'n volledig toegeruste kombuis.
Gaste kan die hoofhuis gebruik gebruik en op die houtdekke ontspan, wat oor die golwende grasperke, rustige perdekampe en die Magaliesberge uitkyk. Of kuier in die ruim lapa langs die pragtige klipswembad en bewonder die volop voëllewe. Winter is 'n baie spesiale ondervinding by die Blue Roan Country Lodge.
Hier is heelwat aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing en ons is maklik bereikbaar, slegs 8 km vanaf Magaliesburg, met 'n teerpad. Ons is naby Maropeng en die Sterkfontein-grotte en Lanseria Lughawe. Daar is 'n verskeie wildreservate naby, asook warmlugballonvlugte, kersdoop of besoek die eerste goudmyn in Suid-Afrika. Magaliesburg is 'n oulike dorpie met 'n verskeidenheid kuns en kunsvlyt en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Jaar gelys 14
Ligging
- Kosterweg R509, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Blue Roan Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosterweg R509, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Geen kinders onder 18