Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Manor

  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Sky Manor bied lieflike oornagverblyf in Roodekrans, Roodepoort. Dit is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of sakereisigers. Hierdie verblyf skuil teen 'n heuwel en bied 'n uitsig oor die lieflike omgewing.

Dié verblyf het verskillende kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Gaste van alle ouderdomme is welkom insluitend kinders. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed met wit linne. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lessenaar, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix in. Dié gastehuis beskik oor verskeie verdiepings en 'n eetarea met 'n tuin-uitsig waar gaste hul ontbyt wat ingesluit is, kan geniet.

Daar is 'n kroeg, gastesitarea en 'n terras waar gaste die uitsig kan bewonder. Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Blue Sky Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 4

Ligging

  • Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Blue Sky Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eaca87e5ced9292869a4426a607fcdf951ca6934c26e7826d4faee6eb78a7d00515a51c135981d56c2f8bd2e1541f54653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 53 Wilde Amandel Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.104373 27.840565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem