LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Graskop

Blue Swallow Chalets

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Blue Swallow is in Graskop, 'n dorpie in Mpumalanga, en bied selfsorgverblyf weg van die gewoel van die stad.

Verblyf is beskikbaar in 3 chalets en 1 veselglas-rodawel. Die selfsorg-chalets met volledig toegeruste kombuise, braageriewe en 'n motorafdak. Die badkamers het elk 'n bad, en klein handdoeke en linne word voorsien. Die chalets word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n TV met DStv en toegang tot internet. Die selfsorg-rondawel het slaapplek vir 3.

Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: die Krugerwildtuin, 'n opwindende daguitstappie en pret vir die hele gesien, Bourke's Luck Potholes waar jy die natuurskoon op sy beste kan beleef, met alles wat jy sou benodig insluitend 'n badkamer, snoepwinkel en kunsvlytwinkels. God's Window is nog 'n gewilde bestemming en die wêreldbekende Blyderivier Canyon en Drie Rondawels, sowel as die ongelooflike watervalle soos die Lisbon-valle, Berlyn-valle en Mac Mac is maar 'n paar van die plekke wat jy kan besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 254 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Walda V
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig! Dit is 'n netjiese en redelike ruim chalet, met 'n goed toegeruste kombuis en veilige parkering. Die slaapkamers het baie goeie bedden...
Sien meer
Aug 2026
Rika J
Gesin met tieners
5.0
Heerlike sap en hardloop vakansie! Ons het heerlik gebly. Oom Nick is baie vriendelik en het gereeld oulike idees met ons gedeel van plekke om te sien...
Sien meer
Jul 2026
Welma V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike Graskop naweek. Gemaklike woonstel met alles wat jy nodig het, sentraal geleë. Baie goeie gasheer.
Jun 2026
Mokgadi A
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. We had an awesome stay and will definitely visit again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Lauren D
Saam met lewensmaat
5.0
Short but sweet. Peaceful and welcoming hosts. Very informative about the area. Lodgings are on the older side but very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 329

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 56 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Swallow Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

56 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTM0NDFkLThkMzYtNGU2YS05YTM0LWVjNWNiYzYyMmMxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 254 5 1 5 56 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.932825488333 30.842775106431

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang