Murdock Valley Akkommodasie by Blue Waters Villa | LekkeSlaap
+33

Blue Waters Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Waters Villa is sowat 3 km buite Simonstad in die Hoofstraat. Dié villa is verhewe bo die pad en het 'n pragtige uitsig oor die see en Fisherman's-strand. Die verblyf is oorkant die marinereservaat en gaste kan net 'n paar minute stap voordat hulle by die rotse kom wat ideaal is vir skemerkelkies.

Die huis is in die 1920's gebou en is deur die eienaars Michele Sandilands en Roelf Mulder gerestoureer.

Die villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste kan voor of agter die huis, of op die dek braai. Daar is 'n kombuistafel en stapeldeure met 'n uitsig oor die natuur. Gaste kan op die dek ontspan en die pragtige uitsig geniet, of hul oggendkoffie op die voorstoep drink.

Die huis spog met 'n paar oorspronklike kunswerke, insluitend Cha Davenport se olieverfskilderye en Roxy Kaczmaqrek se litografieë.

Slaapplek

’n Bespreking by Blue Waters Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892dc33d27888bb2eb3ef5fc14b3454f22a5110a9e55e6efb6adcf6d1cb087c60758176aa7773d21fe4e561e651da1579543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 424 Main Road Blue Waters 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.2087436 18.4603343
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za