Blue Waters Villa
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blue Waters Villa is sowat 3 km buite Simonstad in die Hoofstraat. Dié villa is verhewe bo die pad en het 'n pragtige uitsig oor die see en Fisherman's-strand. Die verblyf is oorkant die marinereservaat en gaste kan net 'n paar minute stap voordat hulle by die rotse kom wat ideaal is vir skemerkelkies.
Die huis is in die 1920's gebou en is deur die eienaars Michele Sandilands en Roelf Mulder gerestoureer.
Die villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste kan voor of agter die huis, of op die dek braai. Daar is 'n kombuistafel en stapeldeure met 'n uitsig oor die natuur. Gaste kan in die tuin en op die dek ontspan en die pragtige uitsig geniet, of hul oggendkoffie op die voorstoep drink.
Die huis spog met 'n paar oorspronklike kunswerke, insluitend Cha Davenport se olieverfskilderye en Roxy Kaczmaqrek se litografieë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Waters Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Murdock Valley Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom