LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Whale Lodge | LekkeSlaap
+16

Blue Whale Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 45 resensies vir Blue Whale Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariette S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan regtig nie kla oor enige iets nie. Baie vriendelik behandel.

Ons is goed ontvang. Die enigste plek waar ek gehelp is om my bagasie in die kamer te kry! Baie stil en rustig.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Middag Mariette, ek waardeer dit en is baie bly as jy lekker gebly het. Kom maar weer.

Blue Whale Lodge
Cladjeena V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Lorraine D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met vriende

Pragtige, historiese gebou. Baie gasvry. Sal definitief aanbeveel!

Sal vir seker aanbeveel!

Julinda K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gasvrye akkommodasie.

Die karaktervolle akkommodasie het aan al ons verwagtings voldoen. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is word waardeer. Die ontbyt was heerlik.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie Julinda, maak my hart warm as julle die verblyf geniet het.

Blue Whale Lodge
Koos B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie netjiese, ou gebou. Baie goed geleë, naby punt en restaurante. Parkering is egter voor die gebou in die straat. Die restaurante in die omgewing was baie raserig gedurende slaaptyd. Die uitsig oor die oseaan is egter baie mooi.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Koos.

Blue Whale Lodge
Sjani D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D
Gesin met klein kinders

Gerieflik en bekostigbaar.

Blue Whale Lodge is baie sentraal geleë in Mosselbaai maar die straat is tog rustig. Hul verblyf is gerieflik en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die gasheer was ook baie vriendelik.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Dankie Sjani, ons is bly as julle lekker gebly het. Mooi loop

Blue Whale Lodge
Lettie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie S
Saam met vriende

Rustig.

Als was goed, maar Abelone-kamer vir 3 volwassenes is te klein, asook die stort en badkamer baie klein.

Nazli J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazli J
Gesin met tieners

Baie lekker gasvry ontvang vir 7 dae.

Baie dankie, Tannie Marietjie.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Dankie, was aangenaam om julle hier te ontvang. Voorspoed vorentoe. Mariki

Blue Whale Lodge
Stacey K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het 1 aand oornag. Kan nie kla oor enige iets nie. Ontbyt wat ons gekry het was ook baie lekker.

Jim H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H
Gesin met klein kinders

Interesting old world charm.

Very friendly and helpful.

Chane H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane H
Saam met vriende

Goeie verblyf vir min geld.

Aangename gasheer. Mooi uitsig oor see vanaf stoep.

Diane K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en baie behulpsaam.

Dit was gemaklik en lekker.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Diane, ons waardeer dit. Dis mense soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Mooi loop.

Blue Whale Lodge
Michelle A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Gesin met klein kinders

Pleasant stay and hosts.

I fell in love with the Blue Whale Lodge the minute we walked in. It's like stepping back into the 1800's with the blue antique furniture and pictures on the wall. The lodge has a very rich history and oom Renier told us all about. I would definitely go back and make that my home away from home. Oom Renier and tannie Mariki are very pleasant and friendly. They made us feel very welcomed and at home. The kitchen staff is very friendly as well and very accommodating. We live the Blue Whale Lodge and we will recommend it to anyone.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Thank you, Michelle.

Blue Whale Lodge
Ilse W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie hartlik ontvang. Kamers lekker groot. Ontbyt fantasties.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Beste Ilse,

Baie dankie, ons waardeer altyd enige terugvoer. Ons strewe daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak.

Groete en alles van die beste.

Blue Whale Lodge
Carina R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars van die lodge is dierbare mense. Die ontbyt was elke oggend betyds en baie aangenaam.

Dit was ons tweede keer by die lodge en in die twee jaar is daar egter geen veranderinge aangebring wat waarde kan toevoeg nie. Die plekkie is baie sentraal geleë en is regtig bekostigbaar, maar uit 'n persoonlike oogpunt kan goedjies wat nie lekker werk soos die blindings of muurproppe wat nie lekker vas is nie verbeter word. Vir gaste met kinders kan die swembad ook 'n probleem gewees het.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Ons is reeds besig met herstel en opgradering in en om die perseel, en vertrou dat dit ons gaste 'n aangename en veilige verblyf sal verseker.

Blue Whale Lodge
Rudolph J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph J

Was goed maar swembad was glad nie in werking nie.

Alles goed, net DStv ook in ander slaapeenhede.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Goeie dag. Jammer vir die ongerief met die swembad, was tydeklik buite werking. DSTV in alle eenhede ongelukkig nie 'n opsie, wel beskikbaar in algemene sitkamer.

Blue Whale Lodge
Earlene D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Earlene D
Gesin met tieners

Gasvrye ontvangs en waarde vir geld.

Vriendelike diens met huislike atmosfeer. Gerieflike ruim kamers.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Good day and thank you Earlene. We appreciate your review and hope to be of service in future. Go well and be safe.

Blue Whale Lodge
Hanri P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, dankie.

Baie rustige, onspanne atmosfeer. Ontbyt was heerlik en personeel vriendelik en behulpsaam.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Thank you so much, we only want our guests to have a comfortable and happy, relaxed stay so they would want to come back again and again and also to promote us to their friends and family. Go well and be safe.

Blue Whale Lodge
Kobus G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Gasvryheid van Renier en Marietjie uit die boonste rakke. 'n Plek waar mens kan ontspan en ontlaai.

Lekker gebly. Gasheer en vrou baie behulpsaam en vriendelik. Hul toegewing om ons ontbyt te laat gebruik sonder addisionele koste is iets waaraan 'n mens nie meer gewoond is nie. Dit gaan duidelik vir hul nie net oor geld nie. Die plek voer mens terug na vervloë dae.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie Kobus. Julle het hier gekom as vreemdelinge na 'n vreemde huis, tog is julle hier weg as baie goeie kennisse, hopelik vriende vir die toekoms. Ons geniet dit as mense lekker bly en tevrede is. Ons is baie bly julle het die kuier geniet en lekker gebly. Mooi loop.

Blue Whale Lodge
Almarie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Baie baie lekker, sal enige tyd weer daar inboek en al my kennisse aan beveel. Julle is tóps!

Baie dankie dat LekkeSlaap als vir ons so maklik gemaak het, ons het by 3 verskillende dorpe ingeboek en dit was regtig so lekker ontvangs. Dankie LekkeSlaap!

Blue Whale Lodge's terugvoer

Ai Almarie, jy maak my dag. Baie dankie. Ons is bly julle het dit so geniet en julle is ook enige tyd weer welkom. Dit is hoekom ons doen wat ons doen. Ons is mal oor nuwe mense en die oues, wat altyd terug kom en al soos familie is. Ek waardeer. Mooi loop.

Ons weet jy kan nie alle mense tevrede stel nie maar enige terugvoering is welkom. Dit hou ons op ons tone.

Blue Whale Lodge
Ockert V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Gesin met tieners

Absolute goeie waarde vir geld!

Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf met heerlike ontbyt.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Goeie dag Ockert,

Baie dankie, dis altyd lekker om te hoor jou gaste was gelukkig en het lekker gebly.

Groete en mooi loop.

Blue Whale Lodge
Antoinette H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie gepas vir vakansieverblyf nie.

Sien sterre.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Jammer as jul ondervinding teleurstellend was, maar mense se verwagtinge verskil. Ons poog egter om die gaste se verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Ons het wel baie gaste, selfs van oorsee, wat keer op keer terug kom en wat sommer weer bespreek wanneer hulle uit boek, jaar na jaar. Kyk maar net na ander rewues op die blad.

Blue Whale Lodge
Tracy B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Sal dit hoogs aanbeveel en definitief self weer van die fasiliteit gebruik maak.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Thank you, Tracy.
We appreciate your comments. It makes us happy when our guests are happy and enjoyed their stay. We can only do our best to satisfy all.
Regards and go well.

Blue Whale Lodge
Frans F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike mense. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie en dit is net ons plesier indien ons gaste tevrede en gelukkig is. Ons doel is om vir ons gaste 'n aangename en genotvolle omgewing te skep met mooi herinneringe. Alles wat mooi is vir 2017

Blue Whale Lodge
Walter J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter J
Gesin met klein kinders

Goeie plek.

As hulle net die bed kan opgradeer en 'n die ongebruikte waaier kan verwyder.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good place.

If they can just upgrade the bed and remove the unused fan from the top of the wall drop.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Dear Rev. J. Thank you for your comment. The fans are all for use when needed.

Blue Whale Lodge
Peter P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Enkelreisiger

Bogemiddeld.

Dis 'n pragtige B&B.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Thank You Peter. We just want our guests to enjoy their stay so much, that the come back again and most of the time become friends. Go well

Blue Whale Lodge
Chevon E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon E
Gesin met tieners

Ons gaan beslis weer daar bly.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ontbyt was heerlik met 'n verskeidenheid om van te kies. Elke dag was daar skoon beddegoed en handdoeke. As jy Mosselbaai jou hoof-bestemming maak en elke dag uitry na ander dorpe en net 'n slaapplek soek, is Blue Whale Lodge die regte plek om te bly.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie Chevon, dit is altyd lekker en 'n fees om julle hier te ontvang en te huisves. Ons kan net ons beste gee en dis lekker om van diens te wees vir positiewe ontvanklike mense. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te he, die kuir op die stoep in die aande, en hoop dit was nie die laaste sien.

Blue Whale Lodge
Sarel K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel K
Enkelreisiger

Het een aand hier geslaap.

Skoon, netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Blue Whale Lodge's terugvoer

baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en dit bly ons strewe om die ondervinding vir ons gaste so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.

Blue Whale Lodge
Kobus F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ouwêreldse atmosfeer en goeie ontbyt.

Goeie ligging. Ruim badkamer. Dit was 'n uitstappie na vergange dae. Die buite-aansig doen nie die gasvryheid binne gestand nie. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Pieter V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Enkelreisiger

Kamer en ontbyt goed.

Vriendelike mense.

Blue Whale Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die komentaar, word opreg waardeer en ons hoop om jou in die toekoms weer van diens te wees.

Blue Whale Lodge
Lanita M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis!

'n Pragtige huis met die mooiste meubels. Vriendelike ontvangs. Sentraal geleë. 'n Heerlike ontbyt gehad. Dit bied beslis waarde vir geld.

Phillip V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Hoflik en vriendelik, sal weer daar bly as ek Mosselbaai toe gaan.

Santa T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons aankoms by die gastehuis is ons gasvry ontvang. Die diens was deurgaans baie goed.

Die gastehuiseienaars is baie gasvry en het ons tuis laat voel. Die ontbyt was heerlik. Die kamer is goed toegerus met die nodige geriewe. Dit is 'n baie karaktervolle huis wat die Nasionale Gedenkwaardigheid toekenning verdien. Ons sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak in die toekoms.

Louise B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Lappies L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, alhoewel die kamertjie baie klein was. Die diens was goed, soos altyd!

Die verblyf is sentraal geleë en die ontvangs was goed. Die kamertjie was klein, maar is daagliks skoongemaak. Die ontbyt was goed! Dankie vir die flinke diens, sal Blue Whale Lodge kan aanbeveel.

Estelle V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Naby eetplekke en besienswaardighede. Gerieflike bed en heerlike ontbyt. Baie interessante ou gebou. Dekor kort dalk bietjie aandag.

Levy" Transport L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levy" Transport L
Enkelreisiger

I will recommend it to all in the industry.

I really felt at home. That is what I look for ... a home away from home.

Anne N - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely and comfortable.

Our stay at the Blue Whale lodge was very comfortable and had an atmosphere of a home away from home. The service we were given was hospitable and friendly. As far as value for money is concerned I must say Blue Whale is brilliant. We got an amazing breakfast and greeting every morning and any of our other needs (braaing etc) were met with a smile.

Annetjie B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie B

Dit was heerlik en die mense van Blue Whale voel soos familie.

Ek het heerlik daar gebly ten spyte van 'n paar foutjies maar het ek die eienaar in kennis gestel daarvan. Klein foutjies wat reggestel kan word maar verder het ek geen klagtes nie en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elsabé G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé G

Gerieflik!

Die verblyf was baie lekker in 'n historiese huis. Die eienaar en gade is baie behulpsaam en vriendelik. Blue Whale Lodge is baie sentraal geleë en ons was naby feitlik enige behoefte wat ons mag hê. Ek sal die verblyf aan enige iemand voorstel.

Johan V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Netjies, skoon en sentraal in Mosselbaai.

Goeie waarde vir geld

Paula L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula L

Enjoyed my stay!

My one sentence summary says it all!

Johanna H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Besigheidsreis

Charming guesthouse

Charming guesthouse full of character with wonderful helpful hosts. Lovely view from the balcony.

Paul D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Gesin met klein kinders

Excellent service and location

A good stay.

Nic V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay with amazing breakfast

Wonderful accommodation with very friendly staff. Breakfast out of this world.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMmYyM2Q3LTkyYjEtNDgyNC05MzNlLTQ3OTFlMTYyNzRkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 22 Upper Cross Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.18387 22.151886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!