LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bluewater Reservations | LekkeSlaap
+21

Bluewater Reservations

Gecko Gesinseenheid 2
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Eenheid op die grondvloer. 1 Slaapkamer met 'n dubbelbed, sitkamer-area met 2 enkelbeddens wat gedurende die dag as rusbanke diens doen indien daar addisionele kinders of volwassenes bespreek. Volledig toegeruste kombuis en privaat badkamer met bad en stort. Lugversorging en TV met beperkte DStv. Dit word 3 maal per week skoongemaak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deelkoste. As gaste later as 22:00 inklok, is daar 'n uitklokfooi van R100. 'n Terugbetaalbare geraas- en breekdeposito van tussen R1000 - R1200, afhangende van die eenheid, is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gas sy/haar bespreking 30 dae of meer voor die aankomsdatum kanselleer sal 25% van die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum kanselleer sal 50% van die hele bespreking betaalbaar wees. Die balans is betaalbaar voor aankoms. Van 10 Desemeber tot 7 Januarie geld 'n nie-terugbetaalbare 50% deposito.

Gecko Eenheid 1
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Eenheid op die grondvloer. 1 Slaapkamer met 'n dubbelbed, sitkamer-area met 2 enkelbeddens wat gedurende die dag as rusbanke diens doen. Volledig toegeruste kombuis en privaat badkamer met bad en stort. Lugversorging en TV met beperkte DStv. Dit word 3 keer per week skoongemaak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deelkoste. As gaste later as 22:00 inklok, is daar 'n uitklokfooi van R100. 'n Terugbetaalbare geraas- en breekdeposito van tussen R1000 - R1200, afhangende van die eenheid, is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gas sy/haar bespreking 30 dae of meer voor die aankomsdatum kanselleer sal 25% van die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum kanselleer sal 50% van die hele bespreking betaalbaar wees. Die balans is betaalbaar voor aankoms. Van 10 Desemeber tot 7 Januarie geld 'n nie-terugbetaalbare 50% deposito.

Gecko Eenheid 3
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Tweeslaapkamereenheid op die grondvloer. 1 Slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Sitkamer-area en volledig toegeruste kombuis. Een badkamer met 'n stort. TV met beperkte DStv. Dit word drie maal per week skoongemaak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deelkoste. As gaste later as 22:00 inklok, is daar 'n uitklokfooi van R100. 'n Terugbetaalbare geraas- en breekdeposito van tussen R1000 - R1200, afhangende van die eenheid, is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gas sy/haar bespreking 30 dae of meer voor die aankomsdatum kanselleer sal 25% van die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum kanselleer sal 50% van die hele bespreking betaalbaar wees. Die balans is betaalbaar voor aankoms. Van 10 Desemeber tot 7 Januarie geld 'n nie-terugbetaalbare 50% deposito.

Gecko Huis
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Vierslaapkamerhuis op die eerste vloer. 4 Slaapkamers met koninggrootte-beddens of enkelbeddens. 1 En suite-badkamer met 'n bad en stort. 2 Privaat badkamers met bad en/of stort. Ruim sitkamer-area, eetkamer-area en volledig toegeruste kombuis. Buitebraaiplek in die tuin en 'n swembad (beskikbaar gedurende spitsseisoen) TV met beperkte DStv. Dit word 3 maal per week skoongemaak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deelkoste. As gaste later as 22:00 inklok, is daar 'n uitklokfooi van R100. 'n Terugbetaalbare geraas- en breekdeposito van tussen R1000 - R1200, afhangende van die eenheid, is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien gas sy/haar bespreking 30 dae of meer voor die aankomsdatum kanselleer sal 25% van die deposito verbeur word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die aankomsdatum kanselleer sal 50% van die hele bespreking betaalbaar wees. Die balans is betaalbaar voor aankoms. Van 10 Desemeber tot 7 Januarie geld 'n nie-terugbetaalbare 50% deposito.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontvangsarea, Bluewaterrylaan 24, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWY5ZjYyLWExNTUtNDZlNS1hYjViLTYzYjA2ZWY5YTk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 RECEPTION AREA, 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.858103447276 25.634593122684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!