Bly-biki-oor Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 04:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Unicor-rylaan 35, St. Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bly-biki-oor Guesthouse bied knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastekamer wat sentraal in St. Helena in Welkom geleë is. Die gastekamer is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplankamer het 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 2 gaste.
Die kombuisie is met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Bly-biki-oor Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Unicor-rylaan 35, St. Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 04:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Unicor-rylaan 35, St. Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom