Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 30 Jun 2023 tot 29 Jul 2023 en 30 Jun 2024 to 29 Jul 2024.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 30 Jun 2023 tot 29 Jul 2023 en 30 Jun 2024 to 29 Jul 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Bly in Styl het TV met DStv en Netflix, asook WiFi.
Linne en handdoeke word elke 4 dae geruil vir langer verblyf.
'n Wasgoeddiens, asook 'n skoonmaakdiens, is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Die eienaars woon op die perseel met hul katte en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. dat gaste verantwoordelik gehou sal word vir enige breekskade.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12a Phillip Shiimi Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang