- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 41, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blyde Lodge is in die middel van die dorpie Graskop en stapafstand vanaf restaurante en winkels. Verblyf is beskikbaar in en suite-dubbelkamers en selfsorg-gesinseenhede. Ons het ook 'n ontspanningsarea met 'n heerlike swembad. Al die kamers het DStv en gratis WiFi. God's Window is slegs sowat 6 km van ons af.
Lees meerKenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Madikolo Rachel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 41, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Blyde Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 41, Graskop, 1270, Mpumalanga