LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blyde River Cabin | LekkeSlaap
+24

Blyde River Cabin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Blyde River Cabin
Selfsorg
Huisreëls

Ons bied begeleide bos-uitstappies en wild- en nagritte.

Ons bied ook 'n opsionele aktiwiteit genaamd "Wild Child Bush School" aan waar jou kinders meer oor die bosveld kan leer. Ouers is welkom om by ons aan te sluit of om die tydjie weg van die kinders te gebruik om te ontspan met die wete dat hulle veilig en gelukkig is (besprekings noodsaaklik - geskik vir kinders tussen van 7 tot 13).

Wasgoeddiens teen ekstra koste.

Kamerdiens teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 590
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 590
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 19, Middlesex 205KT Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNTlmNDI0LTU4NGQtNDhiZi04ZDQwLTQzY2JlZmE1ZDliNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590  per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Portion 19 Farm Middlesex 205KT 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.297266666667 30.849433333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!