Blyde River Canyon Lodge
- 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Blyde River Botanical Reserve, D2189 (off 531), Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blyde River Canyon Lodge is langs die majestueuse Drakensberge in Hoedspruit op 'n 85 hektaar-natuurreservaat wat ten volle omhein is geleë. Die lodge bied 'n unieke bosveld-ervaring.
Verblyf is beskikbaar in Luukse Kamers, 'n Wittebroodsuite, die Luukse Kothuis en die Hillside House, asook die Canyon Cottage Sunbird. Elke kamer, suite of kothuis het lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die huis het 'n sitarea, 'n TV-kamer, eetarea en 'n kroeg. Daar is ook braaigeriewe en 'n privaat swembad. Die huis word daagliks skoongemaak. Die Canyon Cottage Sunbird beskik oor 3 kothuise en 'n privaat lapa met braaigeriewe, 'n buitekombuis wat ten volle toegerus is en 'n swembad. Die hoofkothuis se kombuis is ten volle toegerus.
Elke eenheid lei na 'n tuin waar gaste sebras en wildebeeste mag gewaar.
Daar is parkeerplek, 'n wasgoeddiens, tuin, kroeg, swembad, kaggel en spa-behandelings op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 3 kothuise. Die hoofkothuis het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 'n solderarea met 2 enkelbeddens wat vir kinders geskik is, op versoek. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Die tweede en derde kothuis het elk 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die hoofslaapkamer van elke kothuis het lugversorging en die tweede slaapkamer is elk meer geskik vir kinders. Die versameling kothuise deel 'n privaat lapa met braaigeriewe en 'n buitekombuis wat ten volle toegerus is. Daar is ook 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim drieslaapkamerhuis het 'n groot tuin en bied 'n uitsig op die berge. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ekstra kamers en beddens kan vir nog 3 gaste voorsien word op versoek teen ekstra koste. Daar is 4 badkamers waarvan 2 'n bad en 'n stort elk het, en die ander 2 het net 'n stort. Die huis het 'n sitarea, 'n TV-kamer en 'n eetarea met 'n kroeg. Daar is privaat braaigeriewe en 'n privaat swembad. Die huis word skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dan is daar lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na die tuin waar gaste sebras en wildebeeste kan gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dan is daar lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na die tuin waar gaste sebras en wildebeeste kan gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n ekstra bed wat deur 'n kind teen 'n ekstra fooi bygevoeg kan word. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer lei na die tuin waar gaste sebras en wildebeeste kan gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dan is daar lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na die tuin waar gaste sebras en wildebeeste kan gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse dubbelverdieping-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer is onder en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra bed wat vir 'n ekstra kind bygevoeg kan word. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer lei na die tuin waar gaste sebras en wildebeeste kan gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Heerlike plattelandse kookkuns is beskikbaar op versoek vir ontbyt, middagete en aandete.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Blyde Canyon Cottage Sunbird
- Selfsorg
- Blyde Hillside House
- Selfsorg
- Luukse Koninginkamer
- B&B
- Luukse 2-enkelbedkamer
- B&B
- Luukse Solderkamer
- B&B
- Wittebroodsuite
- B&B
- Luukse Kothuis