Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde River Wilderness Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Blyde River Wilderness Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Steve N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve N
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang en welkom gevoel. Cynthia se werk is haar trots.

Rustige, skoon en veilige omgewing. Alle personeel vriendelik en profesioneel. Chalets ten volle toegerus en skoon. Well done management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josee V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josee V
Gesin met klein kinders

Surprise beyond words.

The game reserve welcomed us with zebra en giraffes. The park was zo peaceful, beautiful. Nyalas and the peacocks waves these tails. Good food, very very relaxed surroundings. Wish to come back asap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood.

Goeie diens, kon van kamers ruil sonder enige probleme/kostes. Bitter lekker ontbyt en aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Besigheidsreis

Baie rustig, baie skoon en die personeel gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.

Geen versoek was geweier nie, twee fantastiese dames by ontvangs. Al slegte terugvoer is dat die pad na die lodge baie rof en vol klippe is. Die kar was beskadig na die besoek, nie vir lae karre nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Wonderlike verblyf met uitstaande diens in 'n pragtige omgewing!

Die vriendelikheid van die personeel, gerief van die kamers en puik kos maak dit 'n onvergeetlike ervaring langs die Blyderivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T
Saam met vriende

Pragtige omgewing, goeie diens.

Pragtige plek met baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Dit is asemrowend mooi en almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kos was hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, maar dis 'n bietjie duur vir wat jy kry.

Skoon en netjies. Goeie diens. Nie genoeg warm water vir twee mense nie. Die pad is baie sleg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek N - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derek N

I would love to stay forever.

My stay here was like finding Heaven on Earth. I would love to stay here forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew I - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew I
Saam met vriende

Fantastic

Friendly, and professional. It was simply a delight to return here with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann B - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good all round, Pleasant surroundings, great food, and the staff were helpful and friendly.

The decor in the chalets was very good. Our stay would have been even better had they provided the twin beds we requested when we booked, otherwise no complaints at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blyde River Wilderness Lodge, Hoedspruit R527, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEtumlHzFIrGL3BL3RH8jXUgrYmNR1qJ3zcpGZI7OFkkn1vbjm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Blyde River Wilderness Lodge R527 Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.359920343295 30.816864967346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem