LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Bianca M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Great. Excellent accommodation, cleaned the room daily and central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lovely. It is safe and value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Enjoyed the stay. Enjoyed the stay, very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Die diens was wonderlik. Kamers, badkamer en leefareas was baie netjies en skoon. Ek sal definitief aanbeveel. Baie naby aan winkels en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurisca C
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie aangename en netjiese verblyf. Ons verblyf was uiters aangenaam, alles was skoon en netjies, en die eienaar was professioneel, vriendelik en baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanett U
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Baie lekker. Dit was baie lekker, die area het kragprobleme gehad en hulle het 'n massiewe kragopwekker gehad wat alles pragtig aan die gang gehou het. Hulle diens was wonderlik en die personeel 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia F
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.2
Sep 2026

Gerieflik naby waar ons moes wees. Skoon, bietjie raserig, daar is 'n taverne hier. Die ontvangsdame was uitstekend. Ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Sakpas akkommodasie, en baie mooi uitgerus. Sal weer daar oornag. Baie dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin F
1 nag
4.8
Apr 2022

Very convenient. Clean and relatively quiet considering the N12 is so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

77 Lascalles, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 45 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa1c4d42b6eb069b3a82e18324a58ae8e05f3a84ea042994995ae2efb40292e02f3365ea45a9acbcabea05a02f59e78d95c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 77 Lascalles Meadowbrook 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.160977620745 28.165911734104

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang