Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo-Kapie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Bo-Kapie
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Annelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Was baie lekker.

Baie lekker ons het oorgeslaap en dit het gereën. Ons het rustig gelê en geluister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riska D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale ervaring.

Dit was 'n lieflike wegbreek. Baie dankie, Lizette, vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Dit is dalk tyd om die hoofslaapkamer se bed op te gradeer, maar verder was dit absoluut fantasties. Die ou huis het baie stories om te vertel. Ons sal graag volgende keer die kinders/familie saam wil bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Hello Riska. Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
So bly as iemand aanvoel wat ons daar met hierdie ou Kothuisie wat uit 1833 dateer, probeer uitbeeld!
Die antieke ysterkateltjies word van tyd tot tyd 'opgewen' (stywer getrek)! Dankie dat jy my daaraan herinner.
Kom kuier gerus weer.
Groete. Lizette

Bo-Kapie
Christo W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar gaan bly nie en sal ook nie iemand aanbeveel nie. Tani was darem vriendelik.

Dit was okay. Die prys is belaglik vir die klein plekkie, maar Tani het wel van ons geld teruggegee toe ons wou kanselleer. Daar is geen selfsorg soos geadverteer nie. Die TV is oud en baie klein, en die DStv-afstandsbeheer werk nie. Daar is ook geen waaier nie, en dit was vreeslik warm in daardie klein plekkie wat ook na 'n muffe reuk geruik het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Goeienaand Christo, so jammer dat Bokapie Annexe ongelukkig nie aan julle verwagting voldoen het nie. Julle was teleurgesteld dat dit nie 'n selfsorgeenheid was nie.
Geliewe daarop te let dat dit geadverteer word as 'n slaapkamer met badkamer en suite maar daar is wel 'n mikrogolf oond, yskas, tee en koffie geriewe in die kamer. (TV en Internet ontvangs ook beskikbaar.)
Aangesien dit Kerstyd was het Tannie Lizette sommer gedink dat die R400 dalk bietjie sal bydra tot 'n lekker aandete by een van Swellendam se vele lekker eetplekke!

Bo-Kapie
Michael W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Lekker plekkie met goeie ligging naby aan alles.

Lekker gerieflike plekkie met alles wat mens nodig het vir 2 mense, restaurante en kuierplekke lekker naby, maar tog ver genoeg dat mens dit nie hoor nie. Lizette is vriendelik en behulpsaam en sal help waar sy kan, baie goeie hosts. Ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon Michael,
Thank you ever so much for taking the time to rate and review us, it's much appreciated!

Best Wishes, Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Nicolaas P L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas P L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense. Lekker met die reën op die dak aan die slaap geraak.

Dit was 'n aangename ervaring in die historiese dorp. Die omgewing met die mooi berge nooi jou om daar te vertoef. Heerlik geëet en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Jacques Edwin N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Edwin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Relaxing, peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Peter L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net 'n oornag plek gesoek.

Die plek is klein, maar met 'n mooi tuin, en baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Marie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Heerlike en rustige kuier.

Huis baie gerieflik. Genoeg spasie Vir groot groep. Motors agter hekke. Ondergrondse badkamer met groot bad was pluspunt. Groen plante rondom huis was goed vir siel. Omgewing still en veilig. Het die kuier terdeë geniet. Almal het die stappies geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Mellisa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mellisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

'n Enkelmotorhuis wat omskep is in 'n beknopte plekkie. Die bed kraak en raas en 'n nuwe bed is aanbeveelbaar. Die klein yskassie raas en ook 'n nuwe een sal help ek het opdrag gekry om dit af te sit tydens loadshedding, geen stoof of enige ander geriewe behalwe 'n plastiek skottel om jou vuil skottelgoed in te was nie. Primetief verby. Het een nag opgegee en die geld verloor en eerder geboek in 'n ander plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon Mellisa,

Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guests' comments and their experiences here at Moolmanshof. Your comments have been noted and are very much appreciated, we are always trying to improve and without our guests letting us know about their stay, we cannot, so thank you, we will try our best to do better.

Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Jovyna N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovyna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Swellendam is 'n toeristedorpie en daar is baie om te doen. Dit is ook 'n rustige, stil dorpie en het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words. It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Desire N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Wens kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Dankie, dankie, dankie. Kom kuier gerus weer.

Bo-Kapie
Gary M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute little place. Perfect for a stopover. Friendly and helpful host. Thank you!

The host phoned us for an expected arrival time and was at the premises when we arrived (easy to find). We learnt that the previous tenants at the main house had destroyed the owner's family bible (they brought along a dog) then had the audacity to give a 1-star rating! The place is historic, brightly painted, close to the town, perfect for a one-off stay. Would have liked to have stayed in the main house, but there were only 2 of us. 5 stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good afternoon Gary, thank you ever so much for your kind comments and for rating us. We thoroughly enjoyed your visit and hope to see you again in the future.

Bo-Kapie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om te oornag en Swellendam te verken of te gebruik as reisiger of besigheid.

Stortdeur se vaste paneel laat water deur in die raam. Een houthek hang effens laer as die ander een, gevolglik sukkel mens effens om die hek oop en toe te maak. Ryoppervlak van Bo-Kapie erf is ongeveer 10 cm laer as die pad-oppervlak, gevolglik gaan 'n nie bedrewe bestuurder sukkel om in tru-rat in die smal eenrigting systraat terug te stoot en terselfdertyd te draai in die hek. Ten spyte van bovermelde "regstellings" wat gedoen kan word, sal ek enige tyd weer by Bo-Kapie oornag. Stil rustige omgewing met min beweging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon,

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Magdaleen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en knus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon,

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Lenka K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig ghad het vir troue-verbly op die dorp.

Baie dankie vir die spesiale vars vrugte en beskuit, skep die gevoel van huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon,

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Alba D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad Kaap toe.

Baie oulike plekkie, ongelukkig was daar geen warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

So jammer om te hoor dat julle het net koue water gehad het! Seker dit eers die oggend ontdek toe julle wou stort anders kon julle net vir my gebel het! Ek moes vergeet het om die hoofskakelaar in die huis aan te skakel. Ek vra groot veskoning asseblief!
Die vonkekwynglasies met rooi lintjie was vir julle as aandenkingkie bedoel.
Kom kuier gerus weer eendag.
Bo-Kapie het wel warm water ook.

Bo-Kapie
Marelize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand verblyf.

Gasvrye ontvangs met vonkelwyn, glase en sjokolades, 'n handgeskrewe welkombrief, beskuit en koffie. Huisie en parkering was bietjie knap maar steeds puik, pragtige tuin. Eienaar het sleutel in die tuin weggesteek omdat hulle moes ry, hulle het so baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Elaine Z - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en beslis 'n moet.

Ons het so lekker gebly by Bo-Kapie. Pragtige blomme, beskuit, vinnige WiFi en algehele sorg wat gebied word. Die eenheid was skoon, netjies en ons het dadelik tuis gevoel. 'n Regte Bo-Kaap, kothuis gevoel. Die eienaar is vriendelik en aangenaam en het ons heel gemaklik laat voel met goeie kommunikasie en reëlings. Ons kom kuier gou weer en sal beslis weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Thank you ever so much for your beautiful words & for the time you took to rate us, we appreciate it a lot.
It was lovely meeting you and we look forward to your next visit,

Best Wishes,

Bo-Kapie
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en lieflik.

Ontvangs was goed. Gasvry alles was piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Good Afternoon,

How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.

Please come visit us again, very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Noel B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Excellent hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof.

Your ratings have been noted and very much appreciated, thank you.

Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Nico S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Televisie was buite werking en het lank geneem voor iemand dit kon laat werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Hallo Nico, dankie vir goeie terugvoering. Ek is so bly julle het lekker gebly.
Jammer ons kon nie die nuwe TV stel met al sy DStv programme aangeskakel kry nie. Gelukkig was my bestuurderes 20:00 nog wakker en kon sy telefonies gou verduidelik hoe om dit te doen.
Kom kuier gerus weer. Groete

Bo-Kapie
Johann E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met vriende

Pragtige 1833 huis, heerlike kaggel, wonderlike atmosfeer.

Dankie aan Lizette vir die pragtige blomme met ons aankoms en vir die heerlike beskuit. Die huis is pragtig skoon met oorgenoeg handdoeke en komberse vir die koue nagte. Die kaggel werk baie goed en dankie vir die kaggelhout om ons warm te hou. Die betowering van die huis, gebou in 1833, het deurgaans behoue gebly en gee 'n unieke karakter aan die huis. Baie dankie vir jou flink en vriendelike diens. Met 5 volwassenes en 1 kind was daar oorgenoeg spasie en slaapplek vir almal. Die sagte speelding op die bed was 'n ekstra tikkie plesier. Ons kan vir seker Bo-Kapie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Wow, wow, wow. Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and we can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Bo-Kapie
Lida P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P
Gesin met klein kinders

Het so welkom gevoel in hierdie pragtige ou huis.

Dankie dat ons so welkom gevoel het in hierdie pragtige historiese huis! Daar was alles en nog meer wat ons nodig gehad het; koffie, tee, hout, handdoeke en tot blomme in ons kamers! So spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Hello Lida,
Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. So bly julle het die ou huisie geniet! Ek waardeer opreg die tyd aan hierdie evaluering afgestaan. Weet hoe besig julle is. Kom kuier weer.
Groete,
Lizette

Bo-Kapie
Averell R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Averell R
Saam met vriende

Bo-Kapie het 'n besondere atmosfeer.

Positiewe ervaring, veiligheid was opvallend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasslin C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasslin C
Gesin met klein kinders

Het die naweek ekstra lekker gemaak.

Vanaf ons aankoms, tot ons weggegaan het, het ons tuis en welkom gevoel. Baie vriendelik mense. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Goeiemore Tasslin,
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoering. Dankie vir u tyd om so 'n deeglike evaluering te doen. So bly dat u die outentiekheid van die ou huisie waardeer het.
Hoop u kom gou weer kuier.
Vriendelike groete,
Lizette

Bo-Kapie
AshantÉ F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AshantÉ F
Gesin met klein kinders

Ek en my gesin het n lieflike aand by Bo Kapie gehad.

My gesin en ek kon ongelukkig net vir een aand bly, maar ek sal enigiemand aanraai om langer te bly. Toe ons die middag daar aan gekom het, was alles so netjies en op sy plek. Mens voel onmiddellik gemaklik in hierdie asemrowende kothuis. Ek sal definitief Bo-Kapie vir enige persoon aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bo-Kapie se terugvoer

Hello Ashante,

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Baie dankie dat jy van jou kosbare tyd opgeoffer het om te skryf. Ons is altyd so bly as ons gaste Bo-Kapie geniet het en dat tyd daar so bietjie vir hulle kon stilstaan! Hoop julle kom weer kuier.

Groete
Lizette

Bo-Kapie
Welma W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma W
Saam met vriende

Dit was baie lekker en baie mooi.

Dis is baie gerieflike, mooi en netjies akkommodasie. Kan dit aanbeveel vir enige iemand om daar te gaan bly. Diens wat ons van Lizette gekry het is ook van hoë standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette S
Gesin met klein kinders

Onveilig gevoel.

Die huis is baie toegegroei. Lok spinnekoppe. Kakkerlakke in huis. Probeer inbreek Saterdagaand. Seuns oorkant pad het dit verhoed. Baie slegte parkering en onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met tieners

Very unique and a lot of effort has been put into making it comfortable.

We loved staying there. It was very pretty and comfortable. It was conveniently situated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie uniek en baie moeite is gedoen om dit gerieflik te maak.

Ons het baie lekker gebly daar. Dit was mooi en gemaklik. Dit is gerieflik geleë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Glynis C
Besigheidsreis

Incorrectly advertised, very specific style which is not for everyone.

Not suitable at all for what we needed. Information online was not updated and therefore did not suit us. It may suit elderly people or possibly a foreign couple looking to go back a few centuries. Poor attitude from the owner when we complained about the misinformation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5eed3493ce815e307c7e580359872de1643c5eb2d1dd021e314a5d901a099a647800fb5873f7e88375b5d9dc4e3c219cdae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1 Janssens Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019051 20.44262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem