Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Meul Tuin Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Meul-straat 10, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo Meul Tuin Woonstel is 'n lieflike woonstel wat gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe in die Paarl bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie, sitarea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n
koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank. Let asb. dat die verblyf nie 'n TV het nie.

Gratis WiFi en parkeerplek in straat voor woonstel is beskikbaar. Die hoofhuis het 'n sonkragstelsel wat aan die woonstel gekoppel is en verseker dat daar geen kragonderbrekings is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bo Meul Tuin Woonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Bo Meul Tuin Woonstel
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Leigh-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Bo Meul-straat 10, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo Meul Tuin Woonstel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Meul-straat 10, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32c190adbc4991868e0cd22a9dc67eaeec4f6f0d45913f0ab67dc23d9a906b3baab03c2f07a7ab1c70a7cc1a98a658ff82db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 10 Bo Meul Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7271499 18.9567465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem