Boardwalk Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boardwalk Lodge lê hoog teen die hange van Wildernis en word omring deur 'n inheemse woud. Dié lodge is in die Nasionale Wildernispark geleë en bied pragtige see- en berg-uitsigte. Dis ook net 'n entjie se stap van die strand, die meer en die dorp af.

Verblyf word in 3 luukse kamers wat oor die see uitkyk aangebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n yskassie, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n uitkykdek in. Die beddens kan teen mekaar geskuif word.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes, bergfietsry en swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boardwalk Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za