Boardwalk on Thesen Islands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boardwalk on Thesen Islands is 'n lieflike selfsorghuis met die ideale ligging op die Thesen-eilande se promenade in Knysna. Die promenade is reg teen die strand en die kanaal geleë.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis- en eetkamerarea en 'n sitkamer. Elke slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer bevat 'n stort en die tweede badkamer bevat 'n bad. Daar is 'n ateljeewoonstel aan die huis wat nog 2 gaste kan akkommodeer. Die woonstel het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf en sluit 'n yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien in. Die huis het 'n lieflike dek met 'n Weber-braai en daar is ook 'n jetty.

Die Thesen-eilande Landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer. Verder is daar ook 'n hele rits interessante winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Boardwalk on Thesen Islands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boardwalk On Thesen Islands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]