Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaankrans

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Bobbejaankrans
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jeanette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met tieners

Sal graag weer besoek!

Lieflike stilte in die natuur. Dek by poel kuier heerlik en die uitsig besonders. Agterstoep (dek) ook lekker teen die middagson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tine R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

We had a great stay, beautiful location and the most wonderful stars at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maaike K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maaike K
Gesin met tieners

Asemrowend.

Ons het die ses aande se wegbreek van ons besige lewe baie geniet. Bobbejaankrans is 'n besonderse plek met alles wat jy nodig het om te ontspan. Ons het elke dag wild gesien, kameelperde, springbokke, bontebokke en koedoes. Sien uit om terug te gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jens B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Views, silence, peace and nature.

The description to find the house must be improved. But being lost was a great game drive! The house itself is beautifully located with far views! The newly built shade area at the pool is amazing! If you fill the pool (you really should) the water is really warm because of the sun, and you can enjoy sunset with a drink in the warm water. We saw all giraffes by a short game drive (OK, that was luck). The Wi-Fi was excellent and the owners always reachable by WhatsApp! All in all, a great stay. Be aware of hidden plastic snakes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

Thanks for your review! We have improved our info and direction package we send out to guests to make it easier to find. I am so pleased you enjoyed the splash pool, and that you saw lots of animals. Sorry about the plastic snake - it is there to scare the baboons away when the house is unoccupied.

Bobbejaankrans
Lorenzo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo P
Enkelreisiger

One night stop.

The place was very nice but there were a few negatives: 1. There was no electric kettle so I had to boil water on the stove. 2. There were three matches in the only matchbox I could find, and no other form of firelighter. Luckily I had my own matches! 3. There appeared to be a wireless router but no WiFi password (or details thereof) were provided. 4. Several goons worked on a nearby building site (the house immediately next door, just over the hill) until about 7 pm. The noise of their yelling, banging with a hammer and using an angle grinder destroyed the ambiance at sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

We love our whistle kettle on the gas stove. I am sorry you missed an electric one. Although we have lights and charging facilities, we still try and keep the idea of being on a farm in the Karoo. I am sorry you did not read the instructions we sent, where the Wi-Fi password was shown. Also apologies for the neighbours doing work on their house, this is beyond my control.

Bobbejaankrans
Leon L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, oulike plekkie, mooi uitsigte. Rus vir die siel!

Heerlik gebly, lekker gerus in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

Thank you for the great review. Please come and visit again.

Bobbejaankrans
Clive A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great position.

Home from home. Very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely lovely

A quiet, clean cottage set in a beautiful location on the reserve. Beautiful stars at night. Lovely general game viewing and just a stunning place to relax and unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

I am so glad you enjoyed your experience at Bobbejaankrans. Thanks for the review.

Bobbejaankrans
Louna T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louna T
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier in die gerieflike en goed toegeruste huis.

Die huis is baie gerieflik en goed toegerus en die ligging onverbeterlik. Die stoepareas voor en agter die huis verseker gerieflike kuierplek op verskillende tye van die dag. Die kinders kon alleen met hulle fietse in die reservaat ry en het die plonspoel terdeë geniet. Ons het ver gestap en het 'n verskeidenheid wilde diere in die reservaat gesien, wat onder andere kameelperde, zebras, elande, kudus, wildebeeste en volstruise insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tania P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful environment. Place was not clean. No hot water. No proper directions or instructions on anything.

I would expect a lot more for the price we paid. Not happy at all and would not recommend this specific property to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos F
Saam met vriende

Heerlik in die natuur.

Goeie ligging en die stilte en natuur is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Karoo-wegbreek

Ons het die verblyf baie geniet. Die huis was goed toegerus met als wat mens nodig het. Ons het elke aand by die braaivuurtjie gesit en uitkyk oor die vlakte. Ons sal graag weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Gesin met klein kinders

Rustig. Gesinstyd. Natuurskoon.

Heerlike naweek, rustige naweek, ons het die natuur en stilte baie geniet. Noem dalk net 'n toekoms vir gaste dat 'n kar nie ideaal is vir die pad na Bobbejaankrans nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

Thank you for your comments, and we hope you come again.

Bobbejaankrans
Huibriëtte H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibriëtte H
Gesin met tieners

Tranquil

After our beautiful family weekend, we are refueled, recharged and ready for everything coming at us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

Thank you Hubriette. You are most welcome to come again.

Bobbejaankrans
Jacobus O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike Karoo-wegbreek.

Die huisie is regtig ongelooflik en die geriewe uitstekend. Rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bobbejaankrans se terugvoer

Thank you, Jacobus, for your great review. I hope you will visit again sometime. :)

Bobbejaankrans
Andre M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewone spesiale ligging, bied 'n unieke Karoo ervaring.

Bobbejaankrans bied 'n besonderse selfsorg ervaring van die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ec9893d88a1b2bea7401c8d3288b675db46f6decb461f30d029d16610f47c11ad1166ef112e6c7c6762fb1e68a041d6d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve Plathuis 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.616641 21.029433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem