4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein-Karoo. Die kothuis is op 'n heuwel in 'n privaat wild- en natuurreservaat geleë en bied 'n uitsig oor die vlaktes waar diere soos kameelperde, sebras, volstruise en bokke gesien kan word.
Die stylvolle kothuis het 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en 'n buitestort met warm water. Daar is ook 'n driekwartbed in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus, en daar is 'n kaggel in die leefarea. Die kothuis het 'n lieflike plonspoel en 'n braai-area met 'n pragtige uitsig. Dis die ideale plek om te ontspan en die omgewing te bewonder.
Kom ervaar die Karoo-hemel, pragtige sonsondergange en 4x4-, voetslaan- en fietsroetes, of ontspan eenvoudig op die stoep en wees deel van die stilte, die natuurskoon en die landskap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Bobbejaankrans het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang