Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boe-Boe's Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 93 resensies vir Boe-Boe's Nest
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sarel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi voel lewe, pragtige stap roete.

Natuur baie mooi, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepang M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepang M
Saam met vriende

Refreshing. Lots of space, loved it.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek naweek ooit 10/10.

Rustig, stil, bokke oral, skoon natuur, mooiste staproetes, beste uitsigpunte op watervalle en natuur, en visaktiwiteite is nogal verbaasend goed. En boonop gaan die eienaars uit hul pad om dit gerieflik te maak en te help. Beste wegbreek naweek dusver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie ons is baie bly jul het dit geniet en jul het mooi Karpe gevang.

Boe-Boe's Nest
Francesca L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike wegbreek vir ons.

Ons het die rustigheid van die natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, nie baie aktiwiteite om te doen nie, maar vir rus, ideaal.

Heerlike atmosfeer by rivier. Baie rustig, het bokke in aand/nag by chalet sien wei, dit was baie special. Kan net meer aandag gee aan aktiwiteite wel beskikbaar soos die putt-putt baan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Baie ontspannend. Velore tyd saam familie opgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware rustigheid, vriendelike personeel en bestuur.

Raak weg, weg van alles, al is dit net vir 'n nag of 10. Rustige bosveld teenaan 'n rivier, salig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H
Saam met vriende

Rus vir jou siel.

As jy wil wegkom van die besige dorps/stads lewe is dit die regte plek. Hier kan jy definitief net ontspan en rus en die aandsterre bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, weg van die stad se lawaai.

As jy luuksheid soek, is die plek nie vir jou nie. Ek natuurlik, 'n mens wat nou weer van 'n plek hou soos Boe-Boe's Nest hou - net die nodige moet daar wees - sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede.

Baie lekker rustig, staproete was lekker, maar die aanwysings raak min teen die einde. Het glad nie verwag om langs die waterval op te klim nie. Sal dalk net aanbeveel 'n klein snoepie. Verder het ons dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met tieners

Stilte is goed vir die siel na 'n uitputtende 2022.

Grondpad was sleg uitgery weens die swaar reën toe ons gegaan het, maar was mooi gelyk geskraap toe ons uitgeboek het. Soos genoem op Boe Boe's se webblad, visvang is nie die primêre doel vir jou besoek nie. Ons het wel 5 klein grootbekbaars gevang en een klein baber, maar geen karp nie. Anky se geriewe is basies maar alles wat ons as gesin nodig gehad het. Selfoonsein vir MTN en Vodacom is meestal nie beskikbaar nie (ry bo tot naby Louise-hulle se huis en jy sal selfoonsein kry), maar het 3G data-konneksie gekry deur mobile router te skuif tot data konneksie werk (tip: bo-op stort se muur werk naby dak, werk goed in Anky!) Gasvrou Louise is vriendelik en behulpsaam en het selfs vir ons benodighede gekoop toe hulle dorp toe is. "Winkeltjie" verskaf hout en ys alleenlik. Hierdie is die ideale plek as jy wil wegbreek van alles, maar jy gaan stres as jy nie sonder data-afhanklike "devices" kan klaarkom nie. Die geluid van die water oor die klein watervalle en stroomversnellings is hemels as jy in die dag/aande buite sit (klink amper soos die see se geruis in die agtergrond). Baie lekker swembad. Die staproete is beslis 'n uitdaging met die rivier wat redelik sterk vloei weens die baie reën en behels ten minste 5 rivier-oorsteekpunte. Nie vir ouer persone of baie jong kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees en die staproetes 'n beslis.

Die huis was mooi en netjies, die roete is goed deur gegee en daar was deurentyd kommunikasie tot ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Awesome, peaceful, quaint.

I had a wonderful break away from the rat race. Loved every minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Thank you for your visit so glad you enjoyed it so much. Please come again.

Boe-Boe's Nest
Dawie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Stil en rustig. As jy net die natuur om jou wil waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Z
Gesin met tieners

Lekker.

Was lekker stil. Sal wees soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met vriende

Perfekte ontlaai, rustige, plat op die aarde plek.

Dis die ideale plek om te gaan ontspan en jou batterye weer te laai. Louise was 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Ons is baie bly jul het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

Boe-Boe's Nest
Yolanda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda M
Gesin met tieners

Bedrieglike advertensie.

Met die aankoms moes ons tussen deur die eienaar se persoonlike braai- en eetarea loop tot by die kantoor. Daar is gevra dat ons moet laag lê die Saterdag oor mense kom jag! Advertensie en foto's is bedrieglik. Plek is slordig, sitkamerbanke vuil, beddegoed en gordyne slordig. Kombuiswasbakwater loop uit nog voor jy skottelgoed kon was. Toilet moet met 'n emmer van voor af gespoel word omdat die druk nie die toiletpapier deurtrek nie. Advertensie verwys na grondpad wat geskik is vir gewone voertuie - onwaar, die pad is baie sleg en die advertensie verwys ook nie na die distansie nie. Advertensie verwys na 'n donkie wat warm water verskaf - net een maal 'n dag! Daar is wel op versoek die volgende oggend aangesteek maar teen 9:30 het ons 'n koue stort gevat, opgepak en gery. Die eienaar is in kennis gestel, dit net so aanvaar en gesê die plek is presies soos die advertensie. Mens sal dink as jou gaste na 1 nag vertek (11 ure na aankoms) sou jy die mense refund. R5200 vir 11 ure en 'n koue stort. Sal dit nooit aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quite and beautiful place.

Louise make sure that you know what to expect beforehand. The list of supplies she add to the package helps a lot. She is friendly and helpful and I will definitely tell people about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooie natuurskoon.

Baie lekker naweek wegbreek, met baie mooi natuurskoon. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek-wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het op 'n pragtige plaas! Eienaars baie vriendelik en georganiseerd. Boe-Boe's Nest het baie aktiwiteite om die kinders besig te hou. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T
Gesin met klein kinders

Salige wegbreek en rusplek.

Heerlik gekuier. Lekker wild gekyk. Ons vergaap aan die leiklipkleure en vorms. En die kleinkind het die grotjie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker wegbreek van die besige stadslewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Gesin met tieners

Baie rustig en stil.

Sal weer gaan, lekker oppi plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chani S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani S
Gesin met tieners

Baie vriendelike eienares en diens.

Ons kon regtig afskakel en batterye herlaai na 'n lang en besige jaar. Sal verseker weer teruggaan. Nie eens die reën het ons tydjie bederf nie. Dit was netso wonderbaarlik soos die res van die sonskyndae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek Chani, ons is baie bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Boe-Boe's Nest
Gielie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende mooi natuurskoon. Al is daar 'n ou slasto myn.

Baie mooi weggesteek tussen die klowe is hierdie pragtige plekkie. Lekker privaat met net 'n paar netjiese kothuisies wat 'n rustige wegbreek tydjie waarborg. Die kothuisies bied die basiese geriewe, nie luuks, maar als wat jy nodig het,maar lekker ruim. Die staproete langs die rivieroewer is wel 'n uitdaging, maar is so lekker en die natuurskoon is perfek. Sal Boeboe's Nest beslis aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek ons is bly jul het lekker gekuier. Kom gerus weer en dankie dat jul ons aanbeveel.

Boe-Boe's Nest
Renette D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so lekker om net die rustigheid van die natuur te kon ervaar. Inderdaad die beste medisyne om te herlaai.

Definitief die beste plek om die batterye te herlaai indien jy bietjie wil wegkom uit die alledaagse gewoel en werskaf. Boe-Boe's voorsien alle basiese benodigdhede en Louise was 'n perfekte gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goeie plek om as 'n vriendegroep te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Gesin met klein kinders

Simply fantastic. Relaxation and peace and quiet.

Awesome quiet and amazing owner and staff will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met klein kinders

Exceptional service, friendly and hospitable hosts.

From the time we arrived we were greeted by Louise, then to our amazement two herds of antelope came to eat at the office, the experience was truly majestic. I have already rebooked, a getaway like this can never have a monetary value put to it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlike diens, vriendelike en gasvrye gashere.

Vanaf inklok waar ons deur Louise gegroet is was ons ervaring was werklik majestueus. Tot ons verbasing het twee bokke by die kantoor kom wei. Ek het al klaar weer bespreek, 'n mens kan nooit geldwaarde aan 'n wegbreek soos dié toevoeg nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Saam met vriende

Relaxing and secluded.

We had a very pleasant holiday, great for kids and adults. This is my second time I have been here and I really enjoyed staying at the river chalet ─ lots of privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie.

Boe boe's Nest is 'n pragtige plekkie met 'n pragtige natuurskoonheid wat mens omring. Die blyplekkies het als wat mens nodig het met 'n lieflike swembad, staproetes, visvang en net lekker agteroor sit en ontspan. Die rivier skep so 'n rustige atmosfeer. Ons was hartseer om te moet huis toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre T
Gesin met tieners

Worth the money.

Nice place to rest and just to find yourself again. They need to upgrade on the fishing - sorry. But overall good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Vriendelike ontvangs, rustigheid, baie mooi. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense, asemrowende natuurskoon, baie rustig.

Lekker plek om te ontspan en van als te vergeet met net jou liefde by te hê en die natuur te bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff D
Gesin met klein kinders

Lekker gerus, natuur is pragtig.

Ons het heerlik gekuier en gerus by Boe-Boe's Nest. Ons sal verseker terug gaan, die natuur is pragtig en dis die perfekte plek om bietjie weg te kom van die gejaagde lewe. Die plek is baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig het. Louise het ons baie welkom laat voel. Ek verwys enige tyd vir Boe-Boe's nest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Gesin met tieners

Rustig, ontspannend.

Louise was baie hulpvaardig en het ons van alle inligting voorsien oor wat ons moet saamneem en wat beskikbaar is. Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die kinders het die plek baie geniet, veral die staproete en visvang. Die kaggel was 'n pluspunt in die aande wat so koud was. Dankie Louise ons het die kuier baie geniet ongeag die grondpad wat nie so mooi is nie, maar ons het geen probleem gehad om julle volgens aanwysings te vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wentzel R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend, baie baie rustig!

Die ontvangs was uitstekend, ons het sommer onmiddellik baie tuis gevoel. Die plaas is pragtig. Maar die beste van alles was die rustigheid, net die regte wegkomkans van die stadslewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantall V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantall V
Saam met vriende

Plek om te gaan waar jy ten volle kan uitrus

Ons het 'n baie lekker en rustige kuier gehad en die kinders het hulself vreeslik geniet veral die swembad met glyplank. Louise was baie aangenaam en staan altyd reg om te help. Die Rivier kamp waarin ons groepie gebly het was goed toegerus en baie skoon. Die enigste kritiek wat ek kan byvoeg is dat die plekkie baie potentiaal het en dalk bietjie opgegradeer kan word. Anders as dit is Boe-Boe's Nest regtig 'n vreeslike lekker plekkie vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Dit was baie baie lekker daar ten spyte van die droë rivier en waterval. Hoop dit reën sommer gou daar dat ons kan gaan kyk hoe dit lyk.

Dit was 'n baie lekker naweek, net jammer die rivier en waterval was droog, maar wat 'n beeldskone plek. Ek kan dit regtig aanbeveel en sal beslis weer teruggaan. Baie dankie vir die gasvryheid. Net 'n voorstel dalk? 'n Winkeltjie op die perseel, dit is vrek ver van als af en glo my mens vergeet gewoonlik iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F
Gesin met klein kinders

Beste plek om te ontspan.

'n Plek waarheen jy kan gaan om te ontspan. Stil en geen geraas, al wat jy hoor is die voëls en diere om jou. Hier het my seun hom verwonder aan die sterre, beeste, bokke, sprinkane, voëls, duisendpote en die goggas. Ons het heerlik af gekoel in die pragtige skoon swembad. Die Staphuis was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Nou weet my kind ook hoe werk 'n donkie geyser! Dit is regtig 'n huis, weg van jou huis. Die mensies daar is so vriendelik! Ek sal enige iemand aanraai om daarheen te gaan. Baie dankie Louise, dit was n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was enjoyable and the hosts were very friendly and inviting.

Hosts were very friendly and helpful. Great for a weekend away and tranquillity. Hike trail was amazing. They take considerate. Swimming pool was great. Very family safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige plekkie.

Die mense is baie vriendelik en die uitsig is fantasties. Sal definitief weer gaan. Perfek vir 'n gesin was wil wegkom van die gejaag van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Gesin met tieners

Ons as gesin het dit baie geniet en die stilte het mens se siel laat rus.

Boe Boe's Nest is waarlik die geld werd om daar te gaan vir rus. Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar en altyd gereed en hulpvaardig. Ek het laat middag gebel oor 'n waterpyp wat lek en die eienaar self was daar om na die probleem om te sien en binne paar minute was sy daar om die pyp te herstel. Top diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Rustig, mooi omgewing. Netjies.

Die kuiertjie was baie lekker. Die akkommodasie was netjies en goed toegerus. Die omgewing is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike stil wegbreek.

Ons het lekker gebly in die gemaklike huisie met die kaggel wat goed warm gemaak het. Verwarmers is voorsien en die plekkie is goed toegerus. Die lekker groot yskas is 'n bonus. In die dag kwetter die voëltjies om die chalet en party kom selfs tot op die drumpel. Die dinosourusse is gewild by die kinders en vir die somer is daar 'n lekker swembad naby die waterval. Die leiklip-groef is ook interessant om te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ross S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and secure.

I would return in a heartbeat. The quiet area in nature. I really could not fault anything. The host, Louise, gets 10 out of 10 in my book. I believe I found my new holiday destination. I am looking forward to a long-term relationship with Boe-Boe's Nest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, heerlik, heerlik!

Natuurskoon was wonderlik! Het lekker ontspan en visgevang in 'n ontspanne, veilige omgewing! Chalet was netjies, skoon en heerlik om in te bly. Sal weer soontoe teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S
Gesin met klein kinders

Basiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Hoogtepunte: natuur en rivier, braaiplekke by eenhede, staproetes. Items wat aandag nodig het: onderhoud van verblyf, ouderdom van sekere items in eenhede, afwerking van eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek. Staproete, waterval, swembad en 'n rivier om in vis te vang

Natuur is beeldskoon. Rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela V

A very nice relaxing place to stay.

A very nice relaxing place to stay. It was nice not to have or have little signal, no television so we enjoyed a very relaxing weekend. Enjoyed some good fishing, and family time. We would recommend Boe-Boe's Nest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Terence D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a nice and relaxing atmosphere.

It was nice except we were told that no pets are allowed and as we got there, the two people next to us had their small dogs with them. That's the only disappointment and there are no carp there, just a very healthy bass population.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies chalets. Interessante geskiedenis van die leiklipfabriek. Baie voëltjies.

Die chalets is baie netjies en goed ingerig. Die vis wou nou nie byt nie, maar ek is seker dié sal beter byt wanneer dit bietjie warmer is. Daar is 'n paar staproetes wat een kan aanpak. Dit maak die verblyf interessanter, want jy loop op die plaas en kan dan al die leiklip sien en ook waar hul gemyn het. Baie verskillende voëlsoorte en die natuur is beeldskoon. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Boe-Boe's Nest
Alta L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Gesin met tieners

Rustig

Louise het vir ons die beste akkommodasie gegee by die rivier. Ons het lekker in die kloof gaan stap en daarna in die swembad afgekoel. Was so lekker rustig ons sou sommer 'n hele week daar kon spandeer! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Altyd lekker om te hoor as mense dit geniet het. Hoop ons sien jul weer.

Boe-Boe's Nest
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rut M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rut M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway.

Relaxing getaway for weekend without television.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S

Very nice and quiet place to relax.

Enjoyed the nature, very quiet and clean. If you need a break Boe Boe's Nest is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K

Opwindend, rustig en baie mooi ...

Ek sal beslis weer gaan as ek 'n rustige wegbreek nodig het van al die gejaag en rondhardloop. Ongelooflike mooi omgewing en die kinders het dit regtig baie geniet en wat lekker is. Kinders kan met ouers kommunikeer want sein nie so goed vir die selfone, ouers mal oor daai saam dinge doen tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys Jacobus D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys Jacobus D
Gesin met klein kinders

Excellent, quiet, beautiful and peaceful.

Will definitely go again! Love it ... friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan K
Gesin met klein kinders

Stunning scenery and great stay.

Once again it was a pleasure staying here. Great scenery and the running river made it all worth our stay. Louise was very friendly and helpful! Would recommend this place to anyone just needing a getaway. Will be revisiting again for sure. Well worth the 700 km journey we made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike wonderlike atmosfeer.

Wonderlike plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

Natuurskoon en rustig.

Louise is 'n pragtige mens en dis die plek vir asemskep en rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige area met baie om te doen.

Was 'n rustige ervaring vir my en my lewensmaat. Het gaan stap, myn besoek en lekker visgevang. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalet is 'n bietjie "rustic" maar die omgewing is heerlik stil en rustig.

Ons was 4 volwassenes in die "Uitkyk" chalet vir 3 nagte vanaf 15 tot 18 Desember 2017. Die "Uitkyk" chalet is geleë 'n entjie weg van die ander chalets by die rivier wat dit heerlik stil en rustig maak. Die chalet is 'n klein bietjie "rustic" maar beskik oor al die basies benodigdhede en die 2 X waaiers was 'n seën in die hitte. Die enigste nadeel is dat daar geen skadu of afdak vir 'n voertuig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Presto V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Presto V

The photos need to be updated, they were taken many years back. They don't reveal how it looks now.

Owner to start with renovations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, vriendelike diens. Heerlike swembad voor Staphuis. Enigste negatiewe ervaring was 'n klein seuntjie en sy ouers wat daar kom swem het, kind het baie geskree. Verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sienta D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sienta D
Saam met vriende

Die natuur was ongelooflik mooi en dit was baie rustig vir ons en die kinders het dit baie geniet.

Ek sal dit definitief aanbeveel. My kinders het weer geleer om buite te speel. Die staproetes is rêrig die moeite werd om te doen. Louise is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n paartjie soek om weg te breek, privaat veilig salig still.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die laaste bietjie papierwerk was in 'n minuut afgehandel and die finale betaling was gedoen. Ons was goed verduidelik hoe om by die eenheid te kom. Met aankoms was alles netjies vars en skoon. Die eenheid is snoesig en groot genoeg vir twee mense maar daar is groter eenhede, al die verblyf reëls en kontaknommers was duidelik en maklik verstaanbaar. Ons was baie gelukkig om die hele tyd nie gesteur te word nie en was in staat om baie privaat en rustig ons kuier daar deur te bring. Ek beveel enige persoon aan wat sielsrus wil hê om twee of meer dae hier te spandeer 'n bietjie vis te vang of net rustig te luister na die voels en n boek of twee deur te werk. Baie dankie vir lekker slaap en die eienaars van die grond ons het goed gerus en sal julle weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en bekostigbaar.

Die chalet was baie gerieflik ingerig. Louise is baie gasvry. Die aanwysings na Boe -Boe's Nest is misleidend en nie duidelik nie ─ veral as jy in die aand moet pad soek nie. Die pad is definitief nie vir LAE stadsmotors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle W
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon!

Pragtige natuurskoon, ideaal vir stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer net lekker en rustig.

Het by Anky gebly. Die plekkie was baie skoon en netjies en het lekker gemaklik geslaap. Hou van die idee dat die kamers/badkamer een eenheid is en die kombuis en leefarea die ander. Sal graag wil hê dat die bome tussen die huisie en die rivier verwyder kon word. Ons moes op 'n ander plek visvang. Al die ander eenhede het visvang-areas reg voor die eenhede. Die swembad-area is ook baie lekker en die swembad was pragtig skoon. Ek sal definitief Boe-Boe's Nest aanbeveel. Ons sal weer 'n draai daar maak. Baie dankie Louise vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories en asemrowend lekker!

Louise het ons absoluut welkom laat voel en nader aan die natuur kan mens nie kom nie. Die chalet was baie skoon en netjies. Dis 'n lekker plek om vis te vang met 'n mooi uitsig. Ons het die verskillende voëlsoorte baie geniet. Die swembad is pragtig en die uitsig is wonderlik. Daar is 'n 3 km-staproete met die mooiste gesteentes, veldblomme en klippe. As jy wil rus, gaan na Boe-Boe's Nest. Ons het 'n heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa E
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspanne naweek.

Dit is 'n plekkie om na toe te gaan as jy net wil rus en ontspan en 'n bietjie wil afskakel van die alledaagse lewe. Al negatiewe puntjie van die naweek is dat die beddens nie baie gemaklik is nie, maar verder is dit 'n heerlike stil, veilige en rustige omgewing / atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oos V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtings bevredigind.

Beddens nie vir 50+ nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien K
Gesin met tieners

'n Pragtige, natuurlike vakansie-oord wat ek beslis sal aanbeveel.

Ons was twee gesinne wat saam 'n week daar spandeer het. Alhoewel dit gedurende die droogte was, was dit baie lekker. Rustige en mooi omgewing en 'n heerlike tyd. Die vier seuns het hulself geniet en baie visgevang. Ons sal definitief weet Boe Boe's Nest besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shenaaz B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shenaaz B
Gesin met klein kinders

Friendly host, lovely place.

A good place to relax and we enjoyed the peace and quiet with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe C
Gesin met tieners

Rustig en interessant.

Boe-Boe's Nest is 'n weggesteekte juweeltjie. Die verblyf was gerieflik en aards. Die seuns het die visvang en stap vreeslik geniet en die swembad is heerlike lafenis in die hitte. Plekkie is baie mooi uitgelê. Ramkat was heerlik ruim en privaat. Louise is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou gou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely worth it.

We had a good stay, we enjoyed the view and it was worth every cent. Friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Wonderlike plek vir kinders. Ons het geen visse gevang nie, maar baie visse gesien. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda K
Gesin met klein kinders

Verwagting was dalk te hoog.

Ons het meer verwag om te doen. Dit was ongelooflik warm en daar was nie regtig iewers om uit die son te kom nie. Ons bed was so hard ons het gesukkel om te slaap. Ons het dalk net meer verwag as wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Ek is baie jammer om te moet hoor dat jul nie baie lekker geslaap het op die dubbelbed nie. Die matras is 'n "high density" matras en ek het nog nooit mense gehad wat oor die matras gekla het nie maar wel mense gehad wat noem dat dit heerlik slaap, veral iemand wat rugprobleme het en hul nie in die matras induik nie. Die idee wat jy my gegee het vir 'n afdakkie oor die balkon sal ek verseker doen want dit kan net 'n bate wees aangesien die middagson direk op die balkon skyn. Daar is wel koeltebome tussen Anky en Stegi waar mens kan wegkruip vir die son. Ons noem op LekkeSlaap se web waar hul Boe-Boe's Nest adverteer dinge om te doen is die Staproete, visvang in rivier-poele, twee koue water-swembaddens, en dan quad en fietsry bane. Ons werk daaraan om iets te beplan vir kinders om te doen in die toekoms.

Boe-Boe's Nest
Brenda L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik.

Die Tritops Chalet is nie groot genoeg vir vier mense soos geadverteer nie. Die tafel staan teenaan die stapelbeddens, anders kom jy nie verby na die slaapkamer toe nie. Daar is geen hakies in die badkamer vir nat handdoeke nie. Daar is geen hangplek vir jou klere nie. Die trappe is te ver en hoog uitmekaar en teen die einde van die dag was ons knieë baie seer en het ons nie kans gesien vir nog twee dae se pyniging nie. Daar is ook nie veel om te doen behalwe swem nie. Dit het nog nie gereën nie, dus vloei die stroompie nie. Ons het wel die voëltjies geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boe-Boe's Nest se terugvoer

Die Tritops chalet is eintlik bedoel vir ouers met 2 klein kinders onder 12 jaar. Ek stem saam dit is beknop in die kombuisgedeelte en ek gaan dit beslis nou net vir 2 mense maak. Die stapelbed gaan uit die kombuis gehaal word vir baie meer spasie. Dankie vir die wenk van hangplek vir klere en handdoeke, ek sal dit sommer so spoedig moontlik laat aanbring. Ons adverteer aktiwiteite soos swem, visvang, staproetes en gaste kan ook hul eie fietse bring. Ons is nie 'n vakansie-oord nie maar wel is 'n vakansieplaas. Bly julle het die voëltjies geniet, daar is nogal baie onder by die rivier. Al vloei die stroompie nie, is die groot poel water nog steeds voor die chalets waar mens kan visvang.

Boe-Boe's Nest
Marius D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met tieners

Value for money.

We enjoyed our stay very much, however, directions to the different houses not good enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Dit is 'n ideale plek om weg te kom van die stad se geraas en gewoel. Die plekkies is skoon en netjies. Wat ek wel graag wil noem is dat die plekkies 'n bietjie verwaarloos voorkom met min instandhouding. Linne is baie verouderd en benodig aandag. Die beplanning rondom die plasing van spieëls en kragsokke is nie deeglik beplan vir die blaas van hare nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia V
Gesin met tieners

Awesome!

This was one of the most amazing places I have been to. It is beautiful and peaceful. It is a place where you can truly feel like there is nothing that is pressing to be completed like in a city or a busy resort. The pool is amazing and the fact that the house we stayed in was looking over the river, really blew our minds. It is a wonderful place to spend as a family and it is well worth every cent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda R
Gesin met tieners

Geen kans dat ons weer daar gaan nie.

Die plek is slordig, beddegoed slordig, elektriese drade slordig, toilet pateties ... Die area waar die TV was het geen ruite in nie. Die TV het nie gewerk nie. Die foto's is BAIE bedrieglik. Toe ons sê daar is geen pakplek nie toe sê hulle die leë enkelbed sonder matras is die pakplek. Vir die geld wat ons betaal het, kon ek paar rand bygesit het en in 'n netjiese plek gebly het. Ons het bespreek tot die Maandag, maar het die Woensdag gery. Ek stel voor dat hulle op hulle noem dat daar geen vensters in die TV-area is nie en dat die TV nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Pad is lelik vir 'n lae kar, moet mens in kennis stel voor bespreking dat pad hoër voertuie vereis.

Dis meestal geskik vir jagtogte, nie gesinswegbreke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Gesin met klein kinders

Die rustigheid, die stap op die plaas, die netheid van die eenheid alles was perfek!

Die kinders het dit ook vreeslik baie geniet. Baie dankie vir die gasvryheid ons sal beslis weer die plaas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie lekker vir grootmense. Kinders het maar verveeld geraak. Die 10 km grondpad soontoe is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die natuur is pragtig en die braaiplek op die rivier se wal was so spesiaal. Dit was werklik 'n heerlike wegbreek en dit was 'n antiklimaks om weer terug in die beton-oerwoud te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth L

Excellent accomodation

Beautiful, peaceful, and restful. This is the place to get away from it all. Lovely accommodation and facilities. Highly recommended holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Gesin met klein kinders

Al die nodigste tot jou beskikking.

'n Pragtige omgewing wat baie rustig is. Die chalets het die nodigste toebehore wat maak dat jy lekker kan ontspan en die natuur kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W
Gesin met klein kinders

Heerlik en fantasties.

Het dit regtig geniet, sal dit beslis aanbeveel en wil graag weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNzY2ZTcyLTBmMzYtNDBlYi04ZTk2LWQxNTRiNjFiY2Y4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem